LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wag-'n-Bietjie Bush Lodge | LekkeSlaap
+40

Wag-'n-Bietjie Bush Lodge

Wildsplaas
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12, Wag 'n Bietjie Plaas, Modderrivier, 8700, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 560 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Wag-'n-Bietjie Bush Lodge is op 'n privaat wildreservaat in die hartjie van die Noord-Kaap naby Kimberley geleë.

Verblyf word aangebied in 7 ruim en suite-slaapkamers met slaapplek vir 18 gaste aangebied.

Die dubbelkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die tweeslaapkamer-suite beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die privaat badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die gesinskamers het 'n koningingrootte- of dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer is en suite en het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Alle maaltye word op die perseel voorberei met vars, uitgesoekte produkte. Daar is ook 'n swembad.

Die lodge bied ook wildritte en gaste kan die Wild Hearts Rehabilitasiesentrum met verskeie diere in rehabilitasie besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Wag-'n-Bietjie Bush Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • N12, Wag 'n Bietjie Plaas, Modderrivier, 8700, Noord-Kaap
  • Gaste dink Wag-'n-Bietjie Bush Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bo-Karoo Noord-Kaap
Vanaf R1 560
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 560
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12, Wag 'n Bietjie Plaas, Modderrivier, 8700, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQzY2NlZTMwLTcwOGEtNDRmNy1iNjQyLThlNDI5ZGIwODZmMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 560  per nag (vir 2 persone) 20 5 1 5 N12 Farm Wag 'n Bietjie 8700 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.195658333333 24.517661111111
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!