LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wag-'n-Bietjie Bush Lodge | LekkeSlaap
+40

Wag-'n-Bietjie Bush Lodge

Wildsplaas

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 27 resensies vir Wag-'n-Bietjie Bush Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Hugolese M - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugolese M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal dit definitief aanbeveel.

Baie netjies. Rustige atmosfeer.

Elna V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is verwelkom asof ons ou vriende was. Die plek is ongelooflik mooi.

Ons het op Wag-'n- Bietjie Bush Lodge besluit as oornagslaapplek vir ons reis om blomme te gaan sien. Ons is so vriendelik ontvang en die lodge is ongelooflik mooi. 'n Kort stappie na die dam en jy sien die wild gemaklik rondloop. Rita se kos is Masterchef-klas. Die manier wat dit voorgesit is en hoe smaaklik dit is, is net 1 woord: wonderlik. Piet gesels gemaklik en lekker. Die kamer is smaakvol, die badkamer is luuks. Beslis waarde vir geld.

Wag-'n-Bietjie Bush Lodge's terugvoer

Dankie Elna! Ons kyk uit vir julle volgende kuier! Mooi gaan.

Wag-'n-Bietjie Bush Lodge
Piet D - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, kan aanbeveel.

Kamers is ruim en netjies, etes puik, atmosfeer heerlik, sal volgende keer graag wil langer bly.

Gerard T - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerard T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese omgewing, skoon, uitstekende geriewe.

Ek is eintlik opgewonde om terug te gaan. Ons het net een nag gebly om te oornag, maar ek kan maklik 'n paar dae daar spandeer. Daar is wonderflike stap- en fietsryroetes, die Koppies grasvelde van Winterhoek was pragtig, talle voëls en bokkies (gemsbok, springbok, impala en nog). Ons het 'n leeu hoor brul rondom sonsopkoms en sonsondergang (nie seker of dit van 'n ander wildplaas of die nabye Mokale Nasionale Park was nie, aangesien die brul geklink het of dit van 'n ander rigting as die Park kom). Ek neem my voor om terug te keer wanner die Covid-pandemie onder beheer is en mens tyd kan spandeer om die sonsondergang te beleef op die stoep saam met ander gaste.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fantastic environment, clean, great facilities.

I am actually keen to go back. We spent only one night as a stopover, but I could easily spend several days. There are wonderful hiking and biking trails, the Koppies Grasslands of the Winterhoek was beautiful, numerous birds and antelope (roan, springbok, impala and more). We were serenaded by a lion roaring around sunset and sunrise (not sure if it was from another game farm or the nearby Mokale National Park since the roar seemed to be from a different direction than the park). I intend to go back when the Covid pandemic is under control and one could spend time watching the sunset on the "stoep" with other guests.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Christo M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voorwaar 'n aangename ondervinding.

Puik diens, fasiliteite en ligging.

Nico S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n verrassing.

Met ons aankoms het my voertuig 'n pap band. Piet het dadelik my gehelp en is die wiel deur die plaasbestuurder vervang sonder enige koste.

Adriaan G - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan G
Gesin met tieners

Lekker kuier en kos.

Baie dankie Piet en Rita vir julle gasvryheid. Ons het lekker gekuier saam met julle en die kinders wat kom oorslaap het. Baie, baie lekker kos en beide ek en die seuns het dit geniet. Skoon kamers en alles wat benodig is. Net jammer ons het net een aand oorgeslaap, sal beslis langer bly volgende keer.

Eben Z - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben Z
Gesin met tieners

Perfekte ligging.

Pragtige plek met uitstekende kos.

Johan E - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Julle sien ons beslis weer!

Die selfsorgtente kan ons vir seker aanbeveel. Die opsie om jou etes in bokse te neem was baie lekker. Die kos was heerlik en die porsies was meer as wat ons verwag het.

Anneke K - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke K
Gesin met klein kinders

Ons het die lodge baie geniet, asook die gasvryheid en etes.

Sal beslis aanbeveel. Baie dankie.

Ronel D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel D
Gesin met klein kinders

Pragtige bosveld

Sjoe, baie beïndruk met die pragtige stukkie natuur net langs die snelweg. Dit is ideaal vir ’n oornag, maar mens kan ook vir langer bly. Puik diens en heerlike kos. Baie netjies. Sal beslis weer gaan, sommer vir langer!

Charles V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike Noord-Kaap wildsplaas ervaring.

Baie aangename ondervinding. Baie netjies en vriendelike diens.

Hanja V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanja V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut heerlik.

Rita en Piet, ons gashere, het soveel moeite gedoen vanaf aankoms, kort-kort gehoor is als reg. Kos was uitstekend. Wildrit was die lekkerste een wat ek nog mee saamgery het. Verseker 'n ideale plek as jy net wil asem skep.

Suretha H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suretha H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kon nie glo dat in die middel van bos, kom jy op hierdie pragtige paradys af

Indien jy hou van stilte en natuur is hierdie die plek waar jy moet wees. Die persoonlike sjef se steak was perfek na ons smaak gemaak, ontbyt fantasties. Swembad was 'n lafenis met die warm temperature. Daar is selfs 'n pooltafel vir ander ontspanning. Alles was perfek.

Chantelle E - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle E
Gesin met klein kinders

Pragtige en rustige plek.

Pragtige en rustige plek met swembad en grasperk vir kinders om te speel.

Beverley S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beverley S

Restful, pleasant and good experience all round.

Please put labels of the names of the buck under the stuffed heads on the walls. Some of us do not know the names of the different antelope.

Marius L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was saam met vriende en ons almal is dit eens: ‘n ware versteekte edelsteen.

Marié het by ons aankoms ons reeds tuis laat voel. Pragtige, skoon weelde in die Noord Kaap. Die kos het getuig van plattelandse oorvloed. Ons sal beslis weer terugkeer.

Marius J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius J
Gesin met tieners

Heerlik gerus en geëet.

Baie gaaf ontvang. Verblyf was skoon en netjies. Heerlike aandete geniet. Sal beslis weer daar oorslaap.

Teresa E - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike verblyf met 'n wonderlike omgewing.

Dankie. Dit was 'n wonderlike verblyf met heerlike etes en vriendelike personeel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Wonderful stay with great surroundings.

Thank you. It was a great stay with wonderful meals and friendly staff.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Stephen L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen L
Enkelreisiger

Great location and a very beautiful farm.

Warm, friendly people and a beautiful game farm to visit.

Sias V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sias V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was perfek.

Pragtige, netjiese, skoon lodge. Gasvryheid was tops. Etes was wonderlik. Well done Marie en span.

Heleen B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Heleen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was wel klein bietjie telleurgesteld vir die stergradering wat die Lodge aandui.

Nie seker of daar slegs ‘n kommunikasiegaping is tussen Lodge bestuurder en personeel, want ons kamer het paar dinge kort gekom. Slegs een rolletjie toilet papier vir ‘n 4-dag (3-nag) verblyf vir twee. Ook slegs 2 koffie stokkies, m.a.w. een elk dag 1 en nooit weer vervang. Asblikkies moes vol staan tot die dag van ons vertrek. Glad nie kom leegmaak oor die hele periode van ons verblyf nie.

Samantha G - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha G
Saam met vriende

Pragtig, luuks and baie gasvry!

Ons het baie lekker gebly.

Riana D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, lekker.

Uitstekende verblyf, etes aangenaam, personeel vriendelik. Verseker die moeite werd. Sou graag in eie viertrek op plaas ry.

Elzette B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette B
Gesin met klein kinders

Gasvry en plattelands.

Ons kuier by Wag 'n Bietjie was kort, maar lekker! Gasvrou Marie is uitstekend en die personeel net so gaaf. Lekker geëet en gekuier. Slaapkamers is tops.

Christine M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

This place was like home, friendly and relaxing.

Nice clean friendly accommodation good food nice people.

Marius J - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius J

Fantastiese atmosfeer en puik diens.

Wonderlike ervaring saam met my dogter. Marie het ons bederf met 'n heerlike aandete. Heerlik geslaap en na 'n stewige ontbyt vertrek. Sal beslis weer daar oorbly.

Vanaf R1 560
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 560
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 560
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12, Wag 'n Bietjie Plaas, Modderrivier, 8700, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQzY2NlZTMwLTcwOGEtNDRmNy1iNjQyLThlNDI5ZGIwODZmMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 560  per nag (vir 2 persone) 27 5 1 5 N12 Farm Wag 'n Bietjie 8700 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.195658333333 24.517661111111
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!