Wag 'n Bietjie

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Wag 'n Bietjie is 'n wildplaas en staptoer-bestemming wat selfsorg-akkommodasie op 'n privaat plaas in Bela-Bela bied. Dié lekke plek is perfek vir gaste wat op soek is na 'n wegbreek in die bos met die opsie om te gaan wildkyk op die plaas of in die omgewing.

Die akkommodasie by Wag 'n Bietjie word aangebied in chalets, luukse permatente, 'n Igloe en hout-hutte. Die chalets en ander bedekte eenhede beskik elk oor óf 'n dubbelbed, óf enkelbeddens óf stapelbeddens en 'n privaat badkamer of gemeenskaplike ablusiegeriewe. Die chalets sluit ook 'n goed-toegeruste kombuis in waar gaste maaltye kan voorberei. Die ander akkommodasie-opsies beskik oor 'n privaat boma-area met basiese kombuisgeriewe of braai-areas.

Daar is 'n dam op die perseel waarin gaste kan swem.

Die eiendom het ook 'n kerkie en 'n saal wat vir troues gehuur kan word. Wag 'n Bietjie is ideaal vir buitelugliefhebbers en verskeie aktiwiteite kan op die perseel geniet word. Dit sluit in voetslaan, voëlkyk, bergfietsry en wildritte.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Wag 'n Bietjie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R280 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]