LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wagon Wheel Self-catering | LekkeSlaap
+22

Wagon Wheel Self-catering

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 17 Jun 2021 tot 21 Jun 2021.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: De Mardtstraat 7, Goedehoop, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 R675 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Wagon Wheel Self-catering is ’n vakansiewoonstel in die Strand, slegs 2 km vanaf die hoostrand en 4 km van die Wynlanddistrik af. Aangesien ons in ’n residensiële area geleë is, kan ons ongelukkig geen partytjies toelaat nie.

Dié ruim woonstel is op die boonste verdieping en is volledig ingerig. Die slaapkamer het ’n dubbelbed en daar is ’n stapelbed in die alkoof van die gang. Die badkamer is apart en het ’n stort, toilet en wasbak. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien, behalwe strandhanddoeke.

Die oopplan-leefarea beskik oor lugversorging en het ’n TV met DStv-Compact Plus. Die kombuis is volledig toegerus met ’n yskas-vrieskas en 'n wasmasjien. Die woonstel het ’n groot stoep met ’n draagbare braai, berguitsigte en asemrowende sondondergange.

Dit is slegs 30 minute se ry tot by Kaapstad Internasionale Lughawe en 55 km se ry vanaf Kaapstad self. Die Strand se gholfbaan is 1,5 km weg en die Helderberg Natuurreservaat 5 km.

Slaapplek

’n Bespreking by Wagon Wheel Self-catering sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 54 resensies vir Wagon Wheel Self-catering
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • De Mardtstraat 7, Goedehoop, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wagon Wheel Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
was R750
Vanaf R675
per nag (vir 4 persone)
was R750
Vanaf R675
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: De Mardtstraat 7, Goedehoop, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEA9V6SKH7HsuvtjQrfZCic8A1lJrapJuQx8SKEj78bKjg2dyBF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R750, nou Vanaf R675  per nag (vir 4 persone) 54 5 1 5 7 De Mardt Street Goedehoop 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 12:00 -34.09851 18.8361899
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!