LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wagon Wheel Self-catering | LekkeSlaap
+22

Wagon Wheel Self-catering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 60 resensies vir Wagon Wheel Self-catering
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Peter M - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is regtig 'n baie rustige plek

Wagon Wheel Self-catering is 'n baie rustige plek waarvan ons baie van hou, dit is 'n baie veilige area en baie netheid in en om die plek, ons is baie bly dat dit 'n plek is vir 'n ontspaning

Salwa D - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salwa D
Besigheidsreis

Definitly value for money.

Very nice, cozy and clean unit. Loved the privacy and quietness. Suretha and her husband both make you feel at home. The check-out time of 12h00 is great. No rush to leave early in the morning and will definitely return again.

Soekie O - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soekie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Die eienaar is pragtig en hulpvaardig. Ons verblyf was heerlik.

William R - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was vir ons baie gerieflik.

Alles was vir ons naby, as ons winkel of na die see toe wil gaan.

Rugaya M - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rugaya M
Gesin met klein kinders

See stars.

See stars.

Marietjie D - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie D
Gesin met klein kinders

Heerlik gekuier.

Alles wat nodig was was in die woonstelletjie, selfs sjokolade op die beddens. Skoon, geen tekorte.

Liesl S - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liesl S
Saam met vriende

Baie lekker en rustig.

Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Die plek is puik as jy 'n blaaskaansie wil hê.

Herman F - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Herman F
Saam met vriende

Baie gemaklik en bekostigbaar.

Naby aan die strand en winkels.

Wayne A - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plek om te ontspan en kuier.

Lekker plek vir kuier. Mooi uitsig.

Gabriela C - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Gabriela C
Gesin met klein kinders

Ons kuier was rustig, privaat en baie ontspanne.

Ongelooflik skoon, netjies en mooi. Ons was vriendelik ontvang en was baie gelukkig met die uiteensetting van verblyf. Sal definitief weer daar gaan vakansie hou.

Karen S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S
Gesin met klein kinders

Dit was pragtig, so rustig en ons het dit so geniet.

Ons het alles so geniet, als was pragtig.

Biola P - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Biola P
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was the best weekend in many months.

We had privacy, and loved the security of the environment. We would definitely like to come again.

Christel F - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel F
Gesin met tieners

Kort, maar lekker!

Ons gaan vir seker weer daar oorslaap. Goeie waarde vir geld en als is netjies en skoon!

Alwyn R - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn R

Dit is regtig tuis weg van die huis af.

Van aankoms tot vertrek, was dit asof ons vir ewig daar gewoon het en was onmiddellik gemaklik. Dit is perfek tussen die berge en die see geleë met skouspelagtige en byna panoramiese uitsigte. Elke aand was eenvoudig 'n asemrowende vertoning van sonsondergange oor die oseaan, met die ongelooflikste bergwinde wat indrukwekkend op ons rug waai. Dit is duidelik dat dit nie 'n hotel is nie, maar 'n ware atmosfeer van huis, weg van die huis. Die Wagon Wheel Self-catering is presies soos beskryf en ek kon altyd vind wat nodig was in die tyd wat dit nodig was. Dit is waarheen jy gaan as jy 'n bietjie rus en vrede wil hê, maar tog ander plekke kan bereik sonder veel moeite. Die opvallende funksie vir my was die ontvangs deur ons gashere. Natuurlike warmte en 'n opregte, nie-indringende gasvryheid. Ek moet ook 'n spesiale dankie sê aan Suretha vir die feit dat hulle humanitêr op 'n ongekende vlak vertoon het. Ek sal terugkeer vir nog 'n verblyf as ek gelukkig is om dit beskikbaar te vind. Baie dankie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It really is home away from home.

From arrival until departure, it was like we had lived there forever and comfort was immediate. Located perfectly between the mountains and the sea with spectacular and almost panoramic views. Each evening was simply a breathtaking show of sunsets over the ocean, with the most incredible berg winds blowing impressively at our backs. Be clear that this is not a hotel but a true atmosphere of home, away from home. The Wagon Wheel Self-catering is exactly as described and I could always find what was needed at the time it was needed. This is where you go when you want some peace and quiet yet still be able to reach other places without much fuss. The stand out feature for me was the reception by our hosts. Natural warmth and a genuine handle on non intrusive hospitality. I must also extend a special thank you to Suretha for displaying humanitarianism on an unprecedented level. I will return for another stay if I am lucky enough to find it available. Many thanks.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Danie D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D
Gesin met tieners

Netjies prakties en bekostigbare verblyf.

Was baie netjies, vriendelike ontvangs. Sal beslis weer van hulle dienste gebruik maak.

Elsabe B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Baie skoon waarde vir geld. Sal weer daar bly.

Urzadia V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Urzadia V

Uitstekende verblyf met 'n mooie uitsig en vriendelike mense.

Ek sal beslis weer gebruik maak van Wagon Wheel Self-Catering. Die plekkie is netjies, skoon, ruim met al die nodige bekomstighede. Dit laat mens some tuis voel. Ons was verwelkom met ope arms en vriendelikheid. Baie lieflike eienaars. Die omgewing is stil en rustig. Weg van die stadsgeraas. Sal beslis weer daar gaan bly. Baie dankie vir die goeie diens. Dit was lekker om daar te bly.

Riedewaan S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riedewaan S
Gesin met klein kinders

Awesome plek en vriendelike mense.

Awesome plek vir 'n goeie vakansie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Awesome place and friendly people.

Awesome place for a nice getaway.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Adlynne S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adlynne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vat my terug na Wagon Wheel!

Was regtig 'n plesier om by Wagon Wheel oor te bly. Sal dit beslis aanbeveel vir vriende. Mooi area. Woonstel self is baie netjies en die mense is vriendelik. Hoop om terug te gaan eendag.

Elmarie B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B
Gesin met tieners

Baie lekker gebly.

Knus, gemaklik, vriendelik, veilig, definitief aan te beveel.

Erika E - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika E
Gesin met tieners

Ons het regtig lekker gebly.

Die eienaar is baie vriendelike en behulpsaam. Hulle het regtig moeite gedoen om ons welkom te laat voel. Baie dankie vir die awesome tydjie.

Elize V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Ons het baie lekker gebly. Alles was mooi skoon en netjies. Ontvangs was vriendelik en gasvry. Sal enige tyd weer daar gaan bly!

Joan J - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan J
Saam met vriende

Het dit baie gerieflik gevind.

Ek was van die staanspoor baie beïndruk deur die huislike atmosfeer. Die manier hoe ons ontvang was spreek van uitmuntende gasvryheid. Die stilte in die omgewing was terapeuties en weg van die stadsgewoel. Die huis is in puik toestand en baie netjies gemeubeleer. Ek't alreeds reklame gemaak by vriende.

Wagon Wheel Self-catering's terugvoer

Baie dankie, Joan. Ek is bly julle het lekker gebly. Ek hoop om julle gou weer te verwelkom.

Wagon Wheel Self-catering
Louis V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly en baie netjies.

Baie netjiese verblyf. Bied alles wat nodig is weg van die huis. Baie stil omgewing en privaat.

Shawn F - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shawn F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Neat and organised.

Enjoyed our stay, comfortable and well situated.

Attie C - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Attie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik. Mooi uitsig oor berg, stil omgewing.

Smal wenteltrap is baie ongerieflik vir ouer persone, veral nog met bagasie.

Wielligh M - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wielligh M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Het baie lekker gebly en sal beslis aanbeveel. Al wat my gepla het was die feit dat my voertuig voor die motorhuis in die straat moes parkeer.

Wagon Wheel Self-catering's terugvoer

Ek is baie jammer dat jy gevoel het jou voertuig is onveilig. Daar is wel 'n parkeerplek vir die woonstel op die erf onder 'n afdak. Dit is 'n baie rustige en veilige omgewing. Ons hoop om julle weer te sien.

Wagon Wheel Self-catering
Sanet J - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet J
Gesin met tieners

Baie rustig.

Baie rustig! Het heerlik geslaap.

Riette C - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette C
Gesin met klein kinders

Wonderlike plekkie.

Baie oulike en goed toegeruste blyplek. Alles wat jy nodig het en baie netjies. Sal beslis weer daar bly.

Johan Z - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan Z
Gesin met klein kinders

Het in al ons behoeftes voldoen. Meer as genoeg spasie.

Baie vriendelike diens.

Hannelien L - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelien L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig stil en veilige omgewing.

Ons is baie vriendelik en gasvry ontvang deur Suretha. Woonstel was baie gerieflik en skoon gewees. Sal vir seker mense aanbeveel om van hulle gebruik te maak. Baie rustige en veilige omgewing.

Elné H - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elné H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, rustige plek! Perfek vir vakansie.

Baie oulike huisie met alles wat jy nodig het.

Jolene C - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene C
Gesin met tieners

Gevoel soos ons eie huisie.

Suretha het ons baie welkom laat voel van die oomblik wat ons daar ingeboek het. Dit is 'n heerlike vakansieplekkie in 'n mooi en rustige buurt met 'n winkel net om die hoek. Die plekkie is goed ingerig met alles en ons het niks kortgekom nie. Die wasmasjien is 'n groot hulp vir ons vakansiegangers! Ons sal elke keer daar gaan bly!

Abraham A - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abraham A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Plek word goed in stand gehou. Nuwe badkamer baie mooi.

Andries (bill) V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries (bill) V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Heerlike en veilige verblyf, baie modern en netjies, alles wat jy wil hê. Dankie. Ons het baie lekker gekuier. Die blyplek het alles wat nodig is en is modern toegerus.

Klariska H - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Klariska H
Saam met vriende

Uitstekende diens en 'n amazing plek om te bly vir vakansie.

Ek moet sê dit was 'n baie, baie lekker plek waar ons gebly het. Baie gasvry, ons het mense die plek gewys waar ons gebly het en hulle sal definitief ook daar gaan bly. Dit is in 'n lekker veilige area en die eienaar is baie gaaf en vriendelik. Ek sal definitief dit weer kies as verblyf wanneer ek weer Kaapstad toe gaan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent service and an amazing place to stay for the holiday.

I have to say its a very, very nice place we stayed at. Very accommodating, we have showed people the place where we stayed and they are definitely going to stay there. Place is based in a nice safe location and owner is very nice and friendly! It will definitely be my accommodation when I go to Cape Town again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Francois L - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Meer volledig toegeruste woonstel sal jy nie sommer kry nie.

Dit is voorwaar 'n pragtige, netjiese, ten volle toegeruste woonstel. Des en Suretha is baie gasvry, en doen moeite om hulle gaste se verblyf baie aangenaam te maak. Dit is 'n baie rustige omgewing en nie tussen die lawaai van die besige plekke nie. Al die areas is maklik bekombaar van daar af.

Carel N - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carel N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld!

Ons sal ongetwyfeld weer daar tuisgaan indien die geleentheid hom sou voordoen.

Niel V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Niel V
Gesin met klein kinders

Netjiese, bekostigbare verblyf.

Ons is betyds en vriendelik ontvang. Daar is per SMS met ons geskakel om aankomstyd te bevestig, en die eenheid was netjies met alles wat nodig is vir 'n gesin van 4. Beddegoed en handdoeke is na 5 dae geruil en die eenheid skoongemaak. Die was uitstekende waarde vir geld oor Desember. Alhoewel die eenheid ongeveer 10 blokke van die strand af is, beteken dit ook dat ons nie die verkeersknope van Kuweg gehad het nie en en is dit 3 kilometer van die Somerset Mall af. Die lugversorger kon nie met die hittegolf afreken nie, maar die stoep was heerlik koel in die aand gewees. Ons sal verseker weer hier kuier. Jammer dat daar nie toesluitplek vir die kar was nie, maar ons het nooit onveilig gevoel nie.

Cathy G - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy G
Gesin met tieners

Gerieflike, netjiese verblyf met vriendelike diens.

Hierdie akkommodasie het alles wat 'n mens nodig het. Die ruim leefarea en balkon is ideaal vir vakansietyd. Geleë in 'n lekker stil area.

Evette S - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis baie lekker stil. Kon nie vir beter gevra het nie. Ons het baie lekke gerus.

Baie dankie vir 'n rustige tyd. Ons het regtig die stilte geniet en die uitleg van die plekke is baie mooi. Ons sal weer wil kom; die keer met my kinders.

Sylvia R - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, netjiese verblyf.

Wagon Wheel was netjies, en als wat ons nodig gehad het was daar. Het met fietse gereis, en hulle het hul motorhuis tot ons beskikking gestel vir veiligheid. Dit was baie lekker.

Lukas V - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas V
Gesin met tieners

Baie gerieflik ingerig en baie privaat.

Gerieflik naby aan winkelsentrums en sowat 15-20 minute vanaf Stellenbosch.

Yolanda D - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Terdeë geniet. Beste selfsorgeenheid ter vere!

Ek sal die woonplek vir enige iemand aan beveel. Daar is alles wat ons benodig het in die eenheid. Ons gasvrou was wonderlik en vriendelik en het altyd ons uit gehelp as ons wou weet waar kon ons gaan as ons na plek gesoek het. Baie dankie aan LekkeSlaap en Surita vir ons wonderlike wittebrood!

Bennie C - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, sal weer daar gaan bly.

Vriendelike ontvangs, plek is ten volle toegerus en nog meer. Baie ruim, stil area en ons het baie lekker gekuier. Sal die plek by enigiemand kan aanbeveel.

Melanie K - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly!

Net wat ons gesoek het, lekker gebly!

Johann S - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende, bekostigbare verblyf sonder pretensies.

Hier is 'n regte juweel vir besoekers aan die Helderbergkom. Die eienaars is vriendelik en behulpsaam, en die verblyf is in 'n baie goeie area geleë en baie sentraal!

Heinrich S - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich S
Gesin met klein kinders

Rustige,ontspannende verblyf.

Huis weg van huis met gasvrye mense

Sophia H - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia H

Baie goeie, vriendelike diens.

Sien die sterre hieronder.

Ellen V - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net wat ons nodig gehad het vir ons kort tydjie in die Kaap!

Verblyf fantasies. Sou graag ons kar in 'n motorhuis wou parkeer, alhoewel daar geen gevaar was; 'n mens voel net veiliger.

Jetro K - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jetro K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n baie goeie tyd daar beleef!

Ons het reeds die plek aanbeveel. Ons sal weer daarvan gebruik maak. Dit is net dat die voertuie 'n bietjIe oop staan en ons nie regtig weet hoe veilig dit by die voertuie is nie. Verder is alles goed.

Barry C - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry C
Besigheidsreis

Perfect for business

Brilliant clean and friendly. No continual interuptions from land lady made it ideal for business.

Lappies L - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lappies L
Besigheidsreis

Dit was aangenaam, meer as billik en gasvry.

Sien die sterre hieronder.

Susan V - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan V
Gesin met tieners

Die rustige atmosfeer het ons onmiddellik laat ontspan en in 'n vakansiebui gesit.

Baie dankie vir julle puik diens. Ons was nooit bekommerd oor ons voertuig of ons veiligheid nie. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer gaan.

Stephne F - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephne F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, skoon en lekker! Als wat mens nodig het vir ontspanning.

Rustig, vreedsaam en heerlik. Verseker sal ons weer gaan!

Christo K - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Sien die sterre hieronder.

Ellen M - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen M
Gesin met tieners

Meer as wat ek verwag het!

Baie dankie, die plek was skoon, netjies en in 'n baie veilige area. Ons sal weer soontoe gaan!

Hansie K - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hansie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Dit word sterk aanbeveel.

Felicia A - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicia A
Besigheidsreis

Fantasties

Die ontvangs was baie goed, die dame is baie gasvry en sy het haar bes gedoen om my welkom te voel. Ek waardeer regtig wat sy gedoen het.

Andre D - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer gaan

Sal weer daar gaan kuier, en ook aanbeveel by vriende.

Vanaf R750
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: De Mardtstraat 7, Goedehoop, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEA9V6SKH7HsuvtjQrfZCic8A1lJrapJuQx8SKEj78bKjg2dyBF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag (vir 4 persone) 60 5 1 5 7 De Mardt Street Goedehoop 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 12:00 -34.09851 18.8361899
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!