Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wagtails Guest House

Gastehuis
Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Apr 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McWilliamsstraat 35, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 200 R1 080 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Wagtails Guest House bied warm gasvryheid in ’n siersteengebou. Daar is verskeie stoep en ’n kleurvolle landskap vir gaste wat op soek is na ’n rustige atmosfeer.

Verblyf is beskikbaar in 5 eenhede en is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste.

Wagtails Guest House is in Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), en bied gasvryheid in 'n opgeknapte huis naby verskeie restaurante, die Boardwalk Casino and Entertainment centre, pragtige strande, Mandela Metropolitan Universiteit, Humewood Gholfklub, die lughawe en verskeie groot besienswaardighede.

Elke eenheid het skoon en gerieflike selfsorggeriewe. Die aandag aan klein details en dekor is indrukwekkend. Die wit perkallinne, sagte handdoeke, gehaltematrasse en ruim badkamers is wat gaste hier kan verwag. Die onderdakstoep het ’n uitsig oor die tuin en die swembad.

Die eenheid het toegangsbeheer en veilige parkeerplek op die perseel. Die eenheid het ook 24 uur geslotekringtelevisie.

Gqeberha (Port Elizabeth) is die tuiste van 40 km se strande met warm water, Die eenheid is 3,2 km vanaf die pragtige promenade wat kilometers lank is en plekke, soos Humeswood-, Hobbie- en Kings-strand insluit. Die Shark Rock Pier by die bekende Hobbie-strand het ’n asemrowende uitsig oor Algoabaai.

Die Humewood Gholfbaan in die sandduine is 4,7 km weg en is as een van Suid-Afrika se top-gholfbane aangewys met 18-putjies, wyd en golwende skoonvelde, vinnige setperke en dig kusbosse.

Die Boardwalk Casino & Entertainement Centre is 2,1 km weg en bied pret aan die hele gesin, met vermaak, inkopies, eetplekke en speel-areas. Die kompleks is rondom ’n reeks mensgemaakte mere gemaak en die tuine word in die aande met 40 000 Tivioli-liggies verlig. Die amfiteater het ook komedie- en musiekvertonings.

Kenmerke

Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Wagtails Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Judith Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 5

Ligging

  • McWilliamsstraat 35, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Wagtails Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McWilliamsstraat 35, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9cd7a6db25a01eb5cfc3fd71c1b9854add82d6a5f2ffeb18003c58e4b9d02fa8719c11bad9e8010be69c6cbad7b418287b8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 35 McWilliams Street Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.99518 25.64938
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem