Wailako Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Wailako Guest House is 'n lieflike gastehuis wat naby die sanderige strande van Bloubergstrand geleë is. As jy op soek is na rus en vrede, heerlike vars seebriesies en wit strande, is Bloubergstrand net die plek vir jou!

Wailako Guest House is naby die strand en Doodles Restaurant is net om die hoek. Gaste kan maklik toegang tot openbare vervoer kry en die MyCiti-bushalte is net oorkant die pad.

Hierdie verblyf bied 4 goedversorgde kamers met gehalte meubels wat 'n ontspanne atmosfeer vir vakansiegangers en besigheidsreisigers skep. Gaste het 'n keuse tussen 3 standaardkamers en 1 deluxe-kamer wat elk oor tee- en koffiemaakgeriewe en DStv beskik. Parkeerplek is buite die perseel beskikbaar en word gemonitor deur geslotekringtelevisie.

Walaiko Guest House bied vriendelike en hulpvaardige diens. Gaste word altyd hartlik verwelkom en 'n huislike atmosfeer word geskep.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Wailako Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za