Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wailana Beach Lodge

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashmead-rylaan 436, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 9
  • Vanaf R1 660 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Wailana Beach Lodge is 'n eiesoortige en luukse gaste-lodge wat deur 'n Switserse eienaar besit word. Dit is 200 m vanaf die sand, branders en rotspoele.

Die huis is in 'n welige subtropiese tuin met 'n groot swembadarea en sonterrasse geleë.Die verblyf bestaan uit 5 unieke kamers met en suite-badkamers en privaat sondekke. Daar is 'n koninggrootte-bed of koningingrootte-bed, plafonwaaiers, tee- en koffiemaakgeriewe, wasgoeddienste en veilige parkeerplek op die perseel.

Die ruim sitkamer lei na 'n groot terras waar ontbyt bedien word. Die lodge word aangedryf deur 'n 12KW-sonpaneelstelsel. Die Suidkus van KwaZulu-Natal is een van Suidelike Afrika se topbestemmings.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits
  • Switsers

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 28 resensies vir Wailana Beach Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Ashmead-rylaan 436, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Wailana Beach Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 660
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 660
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashmead-rylaan 436, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 9
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9DQNVngXpZ9ziPnSQa8b5nMHgM5iWB9hQw9gYspw5cSycIjh2E?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 660 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 436 Ashmead Drive Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.880457797042 30.355103446766