Fouriesburg Akkommodasie by Walden Farm | LekkeSlaap
+51

Walden Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walden Plaas, Bethlehem-weg, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Walden Farm is 'n selfsorgplaashuis op 'n privaat plaas, 5 km vanaf Fouriesburg in die Oos-Vrystaat. Die werkende plaas bied gaste 'n kans om te ontspan.

Dié plaashuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het óf 'n stort óf 'n bad.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, kookgerei, breekware en eetgerei toegerus. Die leefarea langsaan het 'n ingeboude kaggel en lei na die tuin wat 'n lieflike uitsig oor die heuwels het. Die eenheid het beperkte WiFi.

Daar is verskeie doendinge in die area, soos bergfietsry, perdry, witwatervlotvaart, visvang by die dam or staproetes op die plaas.

Die plaas is 41 km vanaf Clarens en ongeveer 14,5 km vanaf die Lesotho Calendonspoort Grensbeheer.

Slaapplek

’n Bespreking by Walden Farm sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Walden Plaas, Bethlehem-weg, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walden Plaas, Bethlehem-weg, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5669f05da124495ba71431e012f045d981d81a5f35885f573f7785dbd570e0e056efa93d953c47a66b088a87f5b6139fc78b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (plek vir 8) Walden Farm Bethlehem Road 9725 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.588026138392 28.19422181337
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za