Walk to the Beach
Kry 20% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Springbokweg 38, Scarborough, 7975, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R900R720 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Walk to the Beach is in die dorpie, Scarborough, aan die kus van die Kaapse Skiereiland geleë. Dit is ideaal vir 'n enkelreisiger of 'n paartjie op soek na 'n ontspannende kuswegbreek.
Die woonstel is op die boonste verdieping van die hoofhuis geleë en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, 'n oond en oorgenoeg ingeboude kaste om breekware en eetgerei te stoor. Die sitarea het gemaklike sitplek en die leefarea bied toegang tot 'n balkon met buitesitplek. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die woonstel is 500 m van 'n verskeidenheid restaurante, kroeë en deli's af.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Springbokweg 38, Scarborough, 7975, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Scarborough Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Springbokweg 38, Scarborough, 7975, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom