LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Walker Inn | LekkeSlaap
+9

Walker Inn

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Snowy Walker-straat 426a, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R680 R408 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Walker Inn is 'n gemaklike semi-selfsorg-eenheid vir 2 gaste en is in Garsfontein, Pretoria geleë.

Die eenheid is apart van die hoofhuis, maar is op dieselfde perseel. Dit is 'n oopplan-eenheid met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Koue ontbyt, braai-pakke of aandete is teen 'n addisionele koste en op versoek beskikbaar.
Let asb. daarop dat 'n gratis selfsorg-ontbyt voorsien word vir verblyf wat langer as 3 nagte is.

Die eenhied het WiFi en 'n stoep met braaigeriewe. Daar is veilige parkeerplek vir een voertuig, parkeerplek vir addisionele voertuie kan per versoek gereël word.

Walker Inn is 1,2 km van Faerie Glen-hospitaal af, en 3 km vanaf Menlyn Main-sentrum en Menlyn Park-winkelsentrum. Gaste kan ook die Faerie Glen Natuurreservaat besoek of 'n potjie gholf op die Woodhill Gholfbaan geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Walker Inn sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Walker Inn
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Snowy Walker-straat 426a, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Walker Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R680
R680 R408
per nag, vir 2 mense
Vanaf R680
R680 R408
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Snowy Walker-straat 426a, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e63456a6043e1fca054ac8aa88855b7772e041c7cc559d0758b436568e27a7de121cede3f83b5d78ce998854be8f311a7e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R680, nou Vanaf R408  per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 426a Snowy Walker Street Garsfontein 0081 Gauteng 086 999 0018 15:00-18:00 11:00 -25.787742905657 28.298064796295
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem