LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Walkersons Pastures Village | LekkeSlaap
+62

Walkersons Pastures Village

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Walkersons Pastures Village
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Alana D - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alana D
Gesin met tieners

Best in Dullstroom to date.

This house, the location and the estate is by far the best, with the best facilities I have stayed in in over 20 years in Dullstroom. I will definitely be back.

Lindie P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie P
Gesin met klein kinders

Rustige kuier, maar naby genoeg aan die dorp.

Dit was ons tweede keer in dieselfde eenheid en ons het weer heerlik gebly. Huis is skoon, netjies en goed toegerus met skoonmakerfasiliteit.

Monika R - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monika R
Saam met vriende

Heerlike kuierhuis met pragtige uitsig.

Walkersons Pastures Village is 'n heerlike ruim kuierhuis met 'n pragtige uitsig en loopafstand van damme. Ideaal vir vriende en familie.

Telana F - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Telana F
Gesin met klein kinders

Die plek is baie goed toegerus en rustig, dit is pragtig.

Vir jonger kinders is daar niks regtig om te doen nie, wat dit moeilik maak. Die plek is pragtig en die atmosfeer is net perfek! Daar is 'n probleem dat daar net een motorhuis is om te gebruik en dat daar geen buiteligte rondom die motorhuis werk nie. Die meeste van die deure kan nie behoorlik toegemaak word nie, aangesien die slotte nie werk nie. Dit wek kommer oor privaatheid vir 'n individu. Behalwe vir dit, was dit 'n wonderlik ervaring!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very well-equipped and peaceful, the place is beautiful.

There is nothing really to do for younger kids, which makes it difficult. The place is beautiful and the ambience is just perfect! There is a problem that there is only one garage for use and there is no outside lights working around the garage. Most of the doors are not able to be closed properly as the locks are not working. That is a concern of privacy for an individual. Other than that the experience was wonderful!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Quinton M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenheid is goed toegerus, baie rustig en baie netjies.

Veilige omgewing. Sal die eenheid beslis aanbeveel.

Lindie P - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie P
Gesin met klein kinders

Dit was 'n heerlike naweek met als wat ons nodig het byderhand.

Goed toegeruste huis, met maklike toegang tot damme. Naby genoeg aan die dorp.

Adrian S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian S
Saam met vriende

Awesome destination.

Fantastic location. House in excellent condition and bedding all clean. Will definitely go again. Teenage kids loved all the cycle routes. Very safe.

Ralf M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ralf M
Saam met vriende

Gerieflik en skoon en baie spasie.

Ons het baie van die eenhede gehou. Elke kamer het sy eie badkamer gehad. Onthaal-areas baie groot met lekker stoep. Pragtige uitsig. Netjies en skoon!

Walkersons Pastures Village's terugvoer

Dankie Ralf, ons waardeer die terugvoer.

Walkersons Pastures Village
Anita V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita V
Gesin met tieners

Heerlike tyd gehad in 'n lieflike stil omgewing!

Ons het albei eenhede gehuur vir 15 volwassenes. Die eenhede is ruim en voldoen aan al jou behoeftes en al kuier al 15 in een eenheid is dit groot genoeg! Pragtige omgewing met lieflike damme. Die kaggel is 'n absolute lekkerte!

Alison P - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison P
Gesin met klein kinders

Great accommodation in a lovely estate.

The accommodation was very spacious and in walking distance to a great fishing dam. The unit was well equipped and very clean. When we wanted to extend our stay by a night, the owner was very accommodating.

Rudolph F - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph F
Gesin met tieners

Heerlik warm en gemaklik om die kaggelvuur gekuier tydens tipiese yskoue Dullstroom winternaweek.

Die huis is ruim met 'n heerlike vakansiegevoel en uitsig oor die kristalhelder damme. Al die geriewe van 'n vakansiehuis met die bonus van 'n vriendelike skoonmaakdiens elke oggend. Die warm beddens het die koue vinnig weggedryf en gesorg vir 'n heerlike ontspanne nagrus. Ons sal vir seker weer terugkom. Dankie Johan vir 'n nuwe gunstelingplek in Dullstroom / Walkersons.

Mark C - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark C
Saam met vriende

Beautiful, safe and clean.

This was more than we expected. Real value for money and beautiful. Felt safe at all times. If we could we would have stayed for a week or more.

Wessel J - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel J
Gesin met klein kinders

Gerieflike huis met als wat mens nodig het.

Baie mooi area met goeie forel-waters. Ons het die naweek vreeslik geniet.

Walkersons Pastures Village's terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Onthou vir julle volgende bespreking, vra vir 'n 10% afslag. Johan

Walkersons Pastures Village
Hanneke S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneke S

Baie mooi natuurskoon en lekker huis.

Sien sterre.

Estelle V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle V
Gesin met tieners

An enjoyable stay in a comfortable house in a pleasant setting.

The house is comfortable and homely. Due to the sleeping arrangements it is more ideal for families with smaller children. The location is within the Walkersons Estate and has access to the hotel and its amenities. It adds value to the stay. The service was good and our requests promptly attended to.

Vanaf R892
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R892
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R892
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Santa-weg, Walkersons Estate, Dullstroom Distrik, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQwJFeBOmCIQC1yqbgbkhI5tLWN6HtPY4jaPyNStJ37Hym6HA5C?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R892  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 5 Santa Road Walkersons Estate 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -25.358408557357 30.191429615019
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!