Walter's Place
Beskrywing
Walter's Place is langs die strand in die sonderlinge en skilderagtige dorp Jongensfontein en bied gerieflike verblyf in 2 dubbelkamers met 'n see-uitsig in 'n lieflike grasdakhuis.
Elke kamer het 'n en suite-badkamer, een met 'n stort en die ander met 'n bad. Elke kamer het 'n TV met DStv-kanale, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste in 'n koningingrootte-bed. Dubbeldeure van vloer tot plafon lei na 'n smaakvol gemeubileerde stoep wat na 'n welige grasperk lei, en dis net 'n paar treë van die strand af.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Jongensfontein is 15,7 km van die dorp Stilbaai en 38,4 km van Vermaaklikheid af.
Kenmerke
- Afrikaans
- Gratis WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Walter's Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |