LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Walts Place | LekkeSlaap
+51

Walts Place

5 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Walts Place
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Nesta V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nesta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontvangs was hartlik en vriendelik. Geen steurings van ander kuiergaste. Fasiliteite baie goed. Het swembad baie geniet.

Vir die gholfliefhebber is daar 'n wonderlike golfbaan oorkant die pad. Nie seker of dit oop is vir publiek nie, maar vind uit en bring gholfstokke saam.

Magda S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly dankie!

Veilig en skoon, sal dit beslis aanbeveel en weer daar oornag as ons in die omgewing is.

Michelle S - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S

Almal was baie gelukkig en groepie kinders se terugvoer is baie positief.

Groep jong meisies moes gaan dans in Benoni en is wonderlik behandel deur eienaars, deur hulle op te laai by lughawe en veilig te vervoer na gastehuis en nabygeleë hotel waar kompetisie was, asook uitstekende akkommodasie te verskaf. Baie dankie. Die hulp en gasvryheid word waardeer en Walts Place word met graagte aanbeveel.

Manie K - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Manie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename en gasvrye plek.

Baie dankie Sue vir die gasvryheid en baie lekker aand by Walts Place. Ons het dit baie geniet en sal weer daar gaan oornag.

Jaco S - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit geniet!

Alles baie goed, dankie.

Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Divotstraat 14, Westdene, Benoni, 1501, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUZfV2pYvRVdwisqsIVhIXp65yKJ2OGacPQxYIYwYhavZv0HNDh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 14 Divot Street Westdene 1501 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.187668782675 28.29693953373
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!