Mtunzini Akkommodasie by Walviskyk Paradys | LekkeSlaap
+14

Walviskyk Paradys

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raphia-singel 57, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Walviskyk Paradys is in Mtunzini en bied gehalte-vakansieverblyf vir 'n paartjie naby verskeie winkels, restaurante en die strand.

Die woonstel is op 'n residensiële perseel en beskik oor 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die leefarea beskik oor 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Daar is ook gemaklike sitplek en 'n TV met DStv teen die leefarea se muur. Gaste het toegang tot gratis WiFi.

Die leefarea bied toegang tot 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die see en die area. Die balkon het braaigeriewe en patiomeubels. Gaste kan die swembad op die perseel gebruik.

Tussen Junie en September kan gaste kyk hoe walvisse in die vlakwater baljaar.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Raphia-singel 57, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raphia-singel 57, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2NMz3ItsBt8jydLa3nnfHWaEuTG200ftd3JFSlVJQSJEubx2C9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 57 Raphia Crescent Mtunzini 3867 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.963419172114 31.748139237186
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za