Wavecrest Akkommodasie by Waratah 14 | LekkeSlaap
+12
+12

Waratah 14

Selfsorg
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waratahstraat 14, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Waratah 14 is in die rustige voorstad Wavecrest, naby Lower Point Beach in Jeffreysbaai. Hierdie beroemde branderplankry-bestemming word gekenmerk deur besienswaardighede in die dorpie, ongerepte strande skulpiestrande en uitstekende branderplankry-branders.

Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 2 leefareas. Elke kamer het 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n bad. Die tweede en derde badkamer het 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbytkroeg met sitplek. Die sitkamer bo het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met volledige DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die tweede sitarea is onder en het ook 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met volledige DStv-kanale. Daar is ook 'n braai-area met sitplek buite.

Die leefarea bied toegang tot 'n lieflike omheinde patio-area met stoepmeubels en braaigeriewe. Die patio bied uitsigte oor die see. Die huis het 'n alarmstelsel en parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Waratah 14 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Waratahstraat 14, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waratahstraat 14, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2bb3d891663f5c6e70022ec97f074b0243c13ca5429ed3234fefca47d21c4b0df7543b17df378ffdf061379dbaa26856c69d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (plek vir 8) 14 Waratah Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.024470620991 24.91570062018
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za