LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Warm Karoo and The Kitchen | LekkeSlaap
+29

Warm Karoo and The Kitchen

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir Warm Karoo and The Kitchen
Netheid
4.2/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Flip D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Flip D
Gesin met tieners

Baie vriendelike diens, goeie waarde vir geld.

Uitstekende diens, lekker ontbyt.

Linda D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D
Saam met vriende

Clean, relaxed surroundings and very friendly and helpful hosts.

Friendly people. Relaxed surroundings. Clean and good value for money.

De Wet D - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
De Wet D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aanvaarbaar.

Kussings was te hoog, ons kon glad nie slaap nie - ek of my vrou. R3000 per aand is wat jy betaal om in die Palace te slaap by Sun City. Ek dink ons het bietjie van 'n bloutjie geloop, vir 'n "event" wat ons bygewoon het wat vir 'n goeie doel vir Suid Afrika was. Ontbyt wat baie lekker en die dame wat ons gehelp het was baie behulpsaam.

Warm Karoo and The Kitchen's terugvoer

Baie dankie vir die kommentaar en terugvoering. Dit is opbouende kritiek soos dit, wat ons help om die beste diens en waarde vir geld aan ons gaste te gee. Ons is vreeslik jammer om te hoor dat u en u vrou ‘n ongemaklike nag rus gehad het. Die kussings is ongelukkig die standaard, gasvryheidsindustrie-kussing, maar danksy u terugvoering, sal ons egter uitkyk vir sagter, platter kussings.
Bloemfontein se nag prys was vir die tydperk as ‘n geheel op gestoot, en moes ons ook aanpas by die mark. Ons vertrou dat u dit so sal verstaan. Ons voel egter dat Warm Karoo oor die algemeen waarde vir geld is, en ons hoop dat die lekker ontbyt en behulpsame personeel u met ‘n lekker smaak in u mond gelos het.

Ons hoop om u weer in die toekoms te verwelkom met sagter, platter kussings, en dieselfde smaaklike ontbyt en behulpsame diens.

Warm Karoo and The Kitchen
Abre O - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Abre O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese kamer. Met 'n jaareindfunksie in restaurant moes ons alternatiewe reëlings tref. Grondpad verskriklik sleg (1 km).

Baie mooi kleinhoewe. Netjiese kamers. Weg uit stad geleë. Wakker geword met die brul van 'n leeu daar naby. Personeel was vriendelik en behulpsaam. Sal dit weer gebruik. Dankie.

Warm Karoo and The Kitchen's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons stryk nog die fynere logistiek rakende privaat funksies in The Kitchen & gaste wat in die kamers bly uit. Baie dankie vir u geduld daarmee.
Ons is gedurig in gesprek met die munisipaliteit rakende die grondpad, maar die pad het werk nodig.
Ons sien uit om julle binnekort weer te huisves!

Warm Karoo and The Kitchen
Tobie F - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie F
Besigheidsreis

Hartlike Karoo gasvryheid.

Sien die sterre.

was R1 150
Vanaf R920
per nag (plek vir 2)
was R1 150
Vanaf R920
per nag (plek vir 2)
was R1 150
Vanaf R920
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Preez-laan 16, Spitskop, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12fd68184f1ad6fe4a561a39c09f0b7737ff7f74949acb43a9ff5609516890355104bdfe40e01d20f692610a765e62bcfb02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 150, nou Vanaf R920  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 16 Du Preez Avenue Spitskop 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.068791754801 26.15739697791
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!