Warner Beach Akkommodasie by Warnadoone 3 On 3 | LekkeSlaap
+13

Warnadoone 3 On 3

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashwellweg 16, Warner Beach, 4140, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Warnadoone 3 On 3 is in Warner Beach in Kingsburgh. Die eenheid is op die derde verdieping en daar is 2 hysbakke in die gebou.

Die woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer met 'n hoekbad, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis het 'n oond, stoof, mikrogolf, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei, asook 'n wasmasjien.

Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n TV, DVD-speler en 'n DStv-koppelpunt. Gaste kan hul eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saambring om toegang tot DStv te verkry.

Die kompleks het 'n toesluitmotorhuis, braai-area en ander geriewe. 'n Tweede, oop parkeerplek is beskikbaar, afhangend van beskikbaarheid.

Die kompleks is naby winkels en is reg op die strand. Warner Beach is 'n gewilde swemstrand. Galleria Mall is 7,6 km van die eenheid af en beskik oor 'n ysskaatsbaan, Numetro-fliekteater, winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Warnadoone 3 On 3 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Warnadoone 3 On 3
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Ashwellweg 16, Warner Beach, 4140, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Warnadoone 3 On 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashwellweg 16, Warner Beach, 4140, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADCxfnxg7p6PhkLhTNkVwArpq1VcLqs4xqy5NKmP0MIOCeB8oYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 16 Ashwell Road Warner Beach 4140 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.078934549955 30.870921228871
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za