Warner Beach Akkommodasie by Warnadoone 3 On 3 | LekkeSlaap
+13

Warnadoone 3 On 3

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Warnadoone 3 On 3
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Lee-ann D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Vriendelike mense. Awesome plek.

Morné V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morné V
Gesin met tieners

Ons was baie gelukkig om hierdie plek te kon kry oor nuwejaar.

Die verblyf is baie netjies en skoon. Twee slaapkamers, twee badkamers. Dit kort dalk 'n tuimeldroër; by die see is mens se handdoeke altyd maar klammerig. Die res van die toerusting (wasmasjien, yskas, stoof) alles nuut en in goeie werkende toestand. Die strand is net oorkant die straat. Stil swemstrand met lewensredders is 500 m verder; baie besig 1 Januarie. Pragtige strand met getypoel en strand restaurant. Skoonmakers wat elke dag opruim. Oujaarsaand was wonderlik. Honderde mense wat opgedaag het om die fantastiese vuurwerke op die strand te kom kyk. Die eienaars is vriendelik en behulpsaam in geval van 'n probleem. Omdat hulle op dieselfde perseel bly is dit maklik om hulle te kontak.

Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashwellweg 16, Warner Beach, 4140, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADCxfnxg7p6PhkLhTNkVwArpq1VcLqs4xqy5NKmP0MIOCeB8oYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 16 Ashwell Road Warner Beach 4140 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.078934549955 30.870921228871
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za