Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Warren Heights 503

Selfsorg
Warren Heights 503
Vanaf R1 451
R1 451 R1 016
per eenheid
Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Sleutel- en breekskadedeposito word voor of met inklok gehef. Die deposito hang van die lengte van verblyf en die standaard van die woonstel af en kan volgens die eienaar/bestuur se diskresie verander word.
Die deposito word via 'n veilige skakel met 'n kredietkaart betaal. Dit word bloot gereserveer en sal binne 14 dae na die uitklokdatum vrygestel word indien geen eise aangemeld is nie. Indien 'n kredietkaart nie beskikbaar is nie, moet die deposito via EFT betaal word en dit moet voor aankoms in die rekening gedeponeer word. 'n Bankbevestigingsbrief sal dan aangevra word om die terugbetaling na die gas se rekening te verwerk.
Indien nie een van die twee opsies hierbo uitgevoer kan word nie, moet 'n terugbetaalbare kontant- of debietkaartbetaling gemaak word voordat gaste kan inklok en daar sal 'n minimumfooi van R150 vir die verwerking van die terugbetaling na die gas se rekening van toepassing wees. Geen kontantterugbetalings word toegelaat nie.
Geen sleutels sal sonder bogenoemde oorhandig word nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 451
R1 451 R1 016
per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Warrenstraat, Tamboerskloof, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9c8e7c7d26cd94b0d7e554e42babab031bf3f241abf86a9750d98ba5be4848ad37fde37c666ce1407071d6f9195e08e6629?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 451 nouVanaf R1 016 per nag (plek vir 3) 2 5 1 4 Warren Street Tamboerskloof 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.931140860796 18.404337912798