Tamboerskloof Akkommodasie by Warren Heights 504 by CTHA | LekkeSlaap
+19

Warren Heights 504 by CTHA

Selfsorg
Warren Heights 504 by CTHA
was R1 139
Vanaf R740
per eenheid
Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Let asb. daarop dat 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 per bespreking betaalbaar is. Dit sal binne 7 dae na vertrek terugbetaal word. 'n R300-groet-en-ontmoetfooi geld indien gaste oor naweke, op openbare vakansiedae of weeksdae na 17:00 inklok. 'n Vetrekskoonmaakfooi van R450 geld. Let asb. dat die sleutels by 'n ander adres as die blyplek opgetel word. Die balans moet 30 dae voor die inklokdatum betaal word. Die tarief wat vertoon is vir 3 nagte se verblyf. Doen asb. navraag oor 1 of 2 nagte se verblyf. Kredietkaartbetalings: Die oorspronklike kredietkaart wat vir die bespreking gebruik is moet saam met die kaarthouer se ID voorsien word tydens die inklokproses. Geen sleutels sal sonder die bostaande oorhandig word nie. Die instansie mag 'n kansellasiefooi hef indien 'n kansellasie voor die inklokdatum gemaak word. Die fooi sal bepaal word na gelang van die aard van die kansellasie, die kennisgewingtydperk, die vermoë om 'n plaasvervangerbespreking te vind en die rede vir die kansellasie. Geen terugbetalings indien gaste kanselleer nadat hulle ingeklok het nie. Bogenoemde sal aangepas word indien ons 'n plaasvervangerbespreking kan vind. Die besprekingsfooi is nie terugbetaalbaar nie en sal gebruik word om kostes te dek. Enige terugbetalings en die opheffing van die kansellasiebeleid is onderhewig aan die oordeel van bestuur en die moontlikheid om die eenheid te herverhuur.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R1 139
Vanaf R740
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Warrenstraat 9 , Tamboerskloof, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQHpVjTsBzdarwllLqOolcMER8WXd0piDuWZhx2mhM3xJQwnt2t?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 139, nou Vanaf R740  per nag (plek vir 4) 9 Warren Street Tamboerskloof 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.931178693389 18.404446840213
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za