Tamboerskloof Akkommodasie by Warren Heights 504 by CTHA | LekkeSlaap
+19

Warren Heights 504 by CTHA

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 468 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Warren Heights 504 by CTHA
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vanaf 13 Apr 2020 tot 31 Aug 2020.

Belasting en Ekstras

Let asb. daarop dat 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 per bespreking betaalbaar is. Dit sal binne 7 dae na vertrek terugbetaal word.
'n R300-groet-en-ontmoetfooi geld indien gaste oor naweke, op openbare vakansiedae of weeksdae na 17:00 inklok. 'n Vetrekskoonmaakfooi van R450 geld.
Let asb. dat die sleutels by 'n ander adres as die blyplek opgetel word.
Die balans moet 30 dae voor die inklokdatum betaal word.
Die tarief wat vertoon is vir 3 nagte se verblyf. Doen asb. navraag oor 1 of 2 nagte se verblyf.

Kredietkaartbetalings:
Die oorspronklike kredietkaart wat vir die bespreking gebruik is moet saam met die kaarthouer se ID voorsien word tydens die inklokproses.
Geen sleutels sal sonder die bostaande oorhandig word nie.

Die instansie mag 'n kansellasiefooi hef indien 'n kansellasie voor die inklokdatum gemaak word. Die fooi sal bepaal word na gelang van die aard van die kansellasie, die kennisgewingtydperk, die vermoë om 'n plaasvervangerbespreking te vind en die rede vir die kansellasie. Geen terugbetalings indien gaste kanselleer nadat hulle ingeklok het nie.
Bogenoemde sal aangepas word indien ons 'n plaasvervangerbespreking kan vind. Die besprekingsfooi is nie terugbetaalbaar nie en sal gebruik word om kostes te dek.
Enige terugbetalings en die opheffing van die kansellasiebeleid is onderhewig aan die oordeel van bestuur en die moontlikheid om die eenheid te herverhuur.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 1000 moet direk aan die instansie betaal word.

was R1 139
Vanaf R740
per nag (plek vir 4)
was R1 139
Vanaf R740
per nag (plek vir 4)
was R1 139
Vanaf R740
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Warrenstraat 9 , Tamboerskloof, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQHpVjTsBzdarwllLqOolcMER8WXd0piDuWZhx2mhM3xJQwnt2t?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 139, nou Vanaf R740  per nag (plek vir 4) 9 Warren Street Tamboerskloof 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.931178693389 18.404446840213
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za