Warren Heights 504 by CTHA

Voeg by Gunstelinge

 

Op die Nippertjie-aanbod 15 % af

Kry 15% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 4 Mrt 2019 tot 30 Sep 2019.

Beskrywing

Warren Heights 504 by CTHA is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige gebou in Tamboerskloof geleë is. Die eenheid is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe en besienswaardighede in die Kaapse middestad.

Dié eenheid is op die vyfde verdieping en gaste kan die hysbak gebruik. Daar is 2 slaapkamers en 1 badkamer. Albei kamers het dubbelbeddens en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is volledig toegerus met 'n mikrogolf, yskas, oond met stoof en 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die hoofslaapkamer en sitarea het toegang tot 'n balkon met lieflike uitsigte oor die stad en omgewing. Gratis WiFi is ook in die woonstel beskikbaar en daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel.

Warren Heights 504 by CTHA is naby winkels, restaurante en ander geriewe. Die CTICC, V&A Waterfront en strande is net 'n entjie se ry van die perseel af. Die woonstel is gerieflik naby die MyCiti-busstop.

Slaapplek

'n Bespreking by Warren Heights 504 by CTHA sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Warren Heights 504 By CTHA gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 085 R922 per nag (plek vir 4)

Kry 15% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 4 Mrt 2019 tot 30 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]