LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Warthogs Walk | LekkeSlaap
+26

Warthogs Walk

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erdvarkstraat 3782, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 190 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Warthogs Walk is 'n selfsorgvakansiehuis in Marlothpark. Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers.

Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamers het 'n stort of 'n bad. Die ruim oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en ander basiese toebehore. Daar is ook 'n sitkamer, stoep, braai-area en 'n plonspoel.

Daar is ook 'n dekarea op stelte wat gaste kan benut. Warthogs Walk is net 'n entjie se ry vanaf 'n paar winkels, verskeie restaurante, 'n vulstasie, 'n hardewarewinkel en 'n drankwinkel in die dorp. Daar is verskeie doendinge in die omgewings soos die Groot 5 en wildritte, voëlkyk en bergfietsry.

Slaapplek

’n Bespreking by Warthogs Walk sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 5 resensies vir Warthogs Walk
Netheid
3.8/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Erdvarkstraat 3782, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Warthogs Walk het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 190
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 190
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erdvarkstraat 3782, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATz3RfzP85GQTHrIDIraQHc1a7ZHXX7xsnlNy7qqUk4IIDPLLbp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 190  per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 3782 Erdvark Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.347015 31.797466
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!