LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wartski Guest House | LekkeSlaap
+9

Wartski Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Huckleberry Grove 7, Glen Hills, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Wartski Guest House bied gerieflike verblyf in 'n huis met 3 slaapkamers in Glen Hills, Durban-Noord. Die gastehuis is sowat 10 minute vanaf Gateway Winkelsentrum en sowat 15 minute van Umhlanga se promenade af.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste in 3 slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste en tweede slaapkamer het lugversorging en die derde slaapkamer het 'n waaier. Die tweede en derde slaapkamer deel 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer. Die huis het 2 gemeenskaplike sitkamers met 'n slaapbank vir 1 ekstra gas, 'n kombuis en 'n veranda waar gaste die uitsig kan sit en bewonder. Gaste kan gerus die swembad benut en het toegang tot veilige parkeerplek en WiFi.

Die ligging is ideaal as jy al die skatte in die omgewing wil verken. Besienswaardighede in die omgewing sluit Durban ICC, uShaka Marine World, Suncoast Casino, gholfbane en strande in.

Slaapplek

’n Bespreking by Wartski Guest House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Huckleberry Grove 7, Glen Hills, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Huckleberry Grove 7, Glen Hills, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM5N2QzNWVmLTc2MjQtNGU5YS1iY2EzLWI4YjY3NDYwMjM4MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 800  per nag (plek vir 8) 7 Huckleberry Grove Glen Hills 4051 KwaZulu-Natal 086 999 0018 11:00-19:00 10:00 -29.75779327063 31.038152008598
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!