Watawiew
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Dalene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jaar gelys 7
Opsomming van Resensie
Jose H - Nov 2020
Algehele gradering
We thoroughly enjoyed the view.
Watawiew se terugvoer
Thanks for the review, Jose.
Hein S - Des 2019
Algehele gradering
Stil en rustig, mooi uitsig. Alles wat jy nodig het is beskikbaar. Baie geniet sal weer gaan.
Kobus B - Mei 2019
Algehele gradering
Eersteklas en Wat a-wiew!
Watawiew se terugvoer
Dankie vir die resensie, dit word waardeer! Julle is enige tyd weer welkom!
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Panoramasingel 8, Stilbaai-Oos, Stilbaai, 6645, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom