Waldrift Akkommodasie by Water on Waldrift | LekkeSlaap
+126

Water on Waldrift

3 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ou Johannesburg-pad 1939, Vereeniging, 1939, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R885 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Water on Waldrift is in die hartjie van die Vaal geleë, naby dorpe soos Meyerton, Vereeniging, Vanderbijlpark en Heidelberg, en net sowat 40 minute se ry van Johannesburg af.

Water on Waldrift bied luukse en gerieflike kamers met 'n huislike atmosfeer. Die gastehuis beskik oor 5 slaapkamers: 2 luukse kamers, 1 Deluxe-koningsuite en 2 sakpaskamers. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer, 'n TV met DStv, gratis WiFi, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie.

Gaste het toegang tot gratis, veilige parkeerplek op die perseel.

Die gastehuis bied ook ete-opsies teen ekstra koste, sowel as kamerbediening en wasgoeddienste wat per item gehef word.

Kom ontspan saam met vriende in 'n outentieke, tydlose, intieme en ontspanne atmosfeer op 'n moderne plaas.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Water on Waldrift
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Ou Johannesburg-pad 1939, Vereeniging, 1939, Gauteng
  • Gaste dink Water on Waldrift het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R885
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R885
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ou Johannesburg-pad 1939, Vereeniging, 1939, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIyeAGLnMNUezFw6QfF2EbFj9kRm9JGbocOwAxMbrc1NENroURN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R885  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 1939 Old Johannesburg Road Vereeniging 1939 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -26.611448030227 27.938134672053
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za