LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Water on Waldrift | LekkeSlaap
+126

Water on Waldrift

4 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Water on Waldrift
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Catheleen B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catheleen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige venue, verblyf en diens

Van buite af is die verrassing groot as jy die pragtige venue binne sien. Ons het heerlik gebly, en dit was te kort.

Nadia B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, heerlike verblyf!

Dis al ons 2de keer by Water on Waldrift, en sal definitief weer daar bly. Pragtige venue en gastekamers, baie smaakvol gemeubileer en beddegoed is van baie goeie gehalte. Water on Waldrift het 'n ongelooflike atmosfeer en die diens is uitstekend. Dankie!

Albertus V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie luuks en netjies.

Baie netjies en luuks. Dit het my grootste verwagtinge oortref, sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand anders.

Water on Waldrift's terugvoer

Dankie Bertie!
Ons is bly jy het jou tyd hier by ons geniet en ons hoop om jou weer te sien.
WoW groete,
Lize

Water on Waldrift
Annatjie H - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie H
Gesin met tieners

Lize gee dadelik aandag aan jou behoeftes!

Afgesien van die een oggend se koue badwater en dié kamer van my dogter wat haar klere in ons kamer moes hang a.g.v. hangkas wat nog nie reg was, was ons tevrede! Stil en lekker plaasatmosfeer!

Water on Waldrift's terugvoer

Hi Annatjie

Dankie vir jou terugvoer. Ons het reeds 'n ekstra geyser ingesit sodat al ons gaste warm water terselfde tyd kan geniet.
Die hangspasie is ook iets van die verlede!

Hoop om julle binnekort weer te sien.

Vriendelike Groete
Lize

Water on Waldrift
Vanaf R885
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R885
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R885
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ou Johannesburg-pad 1939, Vereeniging, 1939, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIyeAGLnMNUezFw6QfF2EbFj9kRm9JGbocOwAxMbrc1NENroURN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R885  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 1939 Old Johannesburg Road Vereeniging 1939 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -26.611448030227 27.938134672053
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!