Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterberg Inn

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 19 resensies vir Waterberg Inn
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Susan B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B
Enkelreisiger

Sal weer daar bly.

Fantasties, gaan uit hulle pad om dit soos huis te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterberg Inn se terugvoer

Baie dankie, Susan. Dit was net 'n plesier om jou te huisves.

Waterberg Inn
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helet V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek van vrede.

Drink jou koffie vroegoggend op die stoep en kuier saam met die tarentale en bokkies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterberg Inn se terugvoer

Baie dankie, Helet. So bly julle het die natuur geniet.

Waterberg Inn
Derik En Estelle P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Derik En Estelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike ligging vir gholfspelers.

Geleë in die Koro Creek Golflandgoed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D
Enkelreisiger

Baie lekker.

Kan dit aanbeveel. Vriendelike en gasvrye mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterberg Inn se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer, Louise. Dit was lekker om jou hier te hê.

Waterberg Inn
Paul H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Paul H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan aanbeveel word vir aand se oorslaap.

Die plekkie kan doen met 'n goeie "Spring Clean".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterberg Inn se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer Paul. Ons het dadelik aandag gegee aan dit wat julle onder ons aandag gebring het.

Waterberg Inn
Walter W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable and private.

Great place to rest on a weekend and close to golf course which was affordable and in good playing condition.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jessica O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica O
Gesin met klein kinders

Gasvry en baie behulpsaam.

Baie netjiese en mooi kamers. Perfekte ligging!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterberg Inn se terugvoer

Baie dankie Jessica. Kom gerus weer.

Waterberg Inn
Talon P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talon P
Gesin met klein kinders

Tranquil and secure.

We rented out the whole house and travelled with teens and kids. We found Waterberg INN well appointed, maintained and serviced on a tranquil eco estate, but with all the modern conveniences and security. Friendly neighbours and townsfolk as well. We woke up every morning to the resident herds of antelope freely grazing in the front yard and even a tortoise who came by for a visit. It has it's own "thousand acre wood", by that I mean 1000 acre game reserve, with quite a variety of animals like wildebeest, impala, warthog, giraffe and for the big boys, some pretty cool 4x4 tracks and crossings for the amateur 4x4er. There are many game reserves and activities with a 150 km radius as well and we where chuffed to see black rhino very up close and personal at the cheapest park - the recently re-opened D'Nyala National Park in the Waterberg biosphere. Lizelle was brilliant as a host, very warm, friendly and accommodating and Annetjie the domestic helper was super efficient and friendly. We travel and holiday as a group at least once a year and with out a doubt this one of the most memorable. I cannot recommend enough!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterberg Inn se terugvoer

Thanks so much for your positive and informative review, Talon. I really appreciate it. It was just a pleasure to have you and your lovely family here. Hope to see you again in the near future.

Waterberg Inn
Lynette R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gerus dankie.

Niks verder om by te voeg nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle S - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle S

Dit is 'n baie mooi, toegeruste huis.

Ons het 'n aangename wegbreek gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was goed.

Ons het die woonstel langs die gastehuis bespreek. Ek sou sê dit kort 'n stort, en nog 'n probleem vir my man was die trappe. Maar hulle het dit uitsorteer. Regtig goeie mense wat die plek bedryf. Het heerlik geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterberg Inn se terugvoer

Hi Daleen. Dankie vir julle terugvoer. Ons het nou n stort ook in daardie kamer. Hoop om julle weer te akkommodeer.

Waterberg Inn
Annelie S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Annelie S
Gesin met tieners

Die eenheid was nie skoon nie.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heini F - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heini F
Gesin met klein kinders

Wonderlike plek vir 'n naweek weg van al die gejaag van die stad.

Dis 'n baie rustige plek, perfek as jy wil wegkom van alles af. Dit was presies wat ek nodig gehad het om net te ontspan van al die werk stres en ure. Ek het baie lanklaas so lekker geslaap. Een van my gunsteling wegbreek-plekke!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterberg Inn se terugvoer

Ek's baie bly julle het dit geniet Heini. Kom kuier gerus weer.

Waterberg Inn
Lucas V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucas V
Gesin met klein kinders

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterberg Inn se terugvoer

Baie dankie vir jou positiwiteit terugvoer, Lucas. Julle is baie welkom!

Waterberg Inn
Annette D - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was awesome. Thank you!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterberg Inn se terugvoer

Thanks so much for your review, Danette. You are always welcome!

Waterberg Inn
Barbara S - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara S
Saam met vriende

Fantasties

Ons het weg gesukel om toegang te verkry met ons aankoms maar one het Lizelle geskakel en sy het dit een twee drie uitsolteer. GnHulle was baie behulpsaam en bedagsaam ons het ons verblyf geniet dit was skoon privaat en het aan al ons standaarde voldoen die mense by lekkerslaap en waterberg rest het ons baie goed behandel en het ons vinnig en profiseneel en het al ons vra vinnig mee gehelp. Dankie vir U diens hou so aan. Gys en Barbara.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterberg Inn se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Barbara. Hoop om julle weer in die toekoms te akkommodeer.

Waterberg Inn
Elmi S - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmi S
Besigheidsreis

Wonderlike verblyf teen billike pryse. 'n Mens kan nie vir beter vra nie.

Baie goeie waarde vir geld. Lieflike atmosfeer en veilige omgewing om weg te breek van die geruis van die stad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterberg Inn se terugvoer

Dankie Elmi

Julle is altyd welkom.

Waterberg Inn
Bongani B - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bongani B
Saam met vriende

Recommended

Perfect set-up. Will come back to Waterberg Guest Home in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterberg Inn se terugvoer

Thanks Bongani! You are very welcome!

Waterberg Inn
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eagle-rylaan 43, Koro Creek Gholflandgoed, Modimolle Nylstroom, 0510, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5c0a5a06035a911f79e9408f817f269884e5cf88cbe7faa3bbef6a3c3e9e9792d6b61de1f5e217b1506007ad060beaa285d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 43 Eagle Drive Koro Creek Golf Estate 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.698883706148 28.392308950424
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem