Waterberg House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Waterberg House is ’n bekoorlike gesinshuis in die luukse Stonehurst Mountain-sekuriteitslandgoed. Dié vierslaapkamerhuis is pragtig versier en bied ’n swembad, tuin en uitgestrekte uitsigte.

Die huis is geskik vir 4 volwassenes en 2 tot 4 kinders en het 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en toegang tot ’n gesinsbadkamer wat gedeel word. Die derde kamer het ’n stapelbed en ook toegang tot die gesinsbadkamer, en die vierde een het ’n koninggrootte-bed en en suite-badkamer.

Die oopplan-leefarea het ’n formele sitarea met ’n TV, ’n aparte TV-sitarea, ’n eetarea en kombuis met aparte opwasarea. Daar is ’n onderdakstoep buite met braaigeriewe, asook ’n swembad en tuin. Gaste kan uitsigte van die berge oor die Constantia-vallei geniet. Die swembad is omhein vir veiligheid en daar is ’n trampolien vir kinders.

Slaapplek

'n Bespreking by Waterberg House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Waterberg House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R6 651 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za