Waterberg INN

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Waterberg INN is 'n semi-moderne selfsorghuis met 'n grasdak op die Koro Creek Bosveld- en Gholflandgoed. Dit is in Modimolle in die Waterberg-area geleë, net 28 km van Bela-Bela af.

Verblyf word in 'n gastehuis, gesinseenheid en 'n kamer met slaapplek vir 2 gebied. Die gastehuis bied slaapplek aan 8 gaste en het 'n kombuis wat volledig toegerus is, 'n kuierarea en privaat swembad. Die gesinseenheid is ooppan en bied slaapplek aan maksimum 3 volwassenes en 1 kind. Die kamer met slaapplek vir 2 is ideaal vir kort verblyftydperke en het 'n koninggrootte-bed en kombuisie.

Die landgoed het 24-uur sekuriteit, afstanbeheerhekke en elektriese omheining. Die 900 ha-natuurreservaat is langsaan Koro Creek Gholflandgoed geleë. Gaste kan verskeie diere sien soos koedoes, zebra's, wildebeeste, heuningdassies, impala's, duikers, elande, gemsbokke, kameelperde en vlakvarke.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Waterberg INN gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za