Waterberg Wildlife Sanctuary
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 57 Maatjiesgoedfontein, Vaalwater, 0537, Limpopo
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Waterberg Wildlife Sanctuary is geleë in Vaalwater, Limpopo, in die hartjie van die Waterberg.
Die eenheid bestaan uit 2 slaapkamers, beide gemeubileer met 'n koningingrootte bed en 'n en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer se en suite-badkamer is toegerus met 'n bad, toilet en wasbak, en die tweede badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, eetgerei, breekware, broodrooster, ketel, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe, en lei na 'n dek met uitsig oor die dam met buitemeubels en 'n houtvuur-warmbad om te geniet terwyl jy die gepuf van die tiere of die harde en trotse gebrul van die leeus ervaar.
Gaste kan veilige parkering, skilderagtige uitsigte en braaigeriewe geniet.
Aktiwiteite/besienswaardighede om te geniet sluit in wildritte, wildkyk en die ervaar van wildlewe van naderby met toergidse om jou meer oor die Afrika-diereryk te leer.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 57 Maatjiesgoedfontein, Vaalwater, 0537, Limpopo
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 57 Maatjiesgoedfontein, Vaalwater, 0537, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang