LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Waterbessie Park | LekkeSlaap
+29

Waterbessie Park

Selfsorg
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 104 - 110 Waterbessiestraat, Onverwacht, Ellisras, 0555, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R960 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Waterbessie Park bied selfsorgverblyf in Onverwacht, 'n stil en rustige buurt in Lephalale. Dis die ideale oorslaapplek vir gaste wat tussen ons land en Botswana reis en is naby die grenspos. Daar is verskeie wildplase en 'n leeupark in die area.

Ons bied blyplek in 'n kothuis met 3 kamers, en 'n kothuis met 6 kamers. Albei kothuise is van steen gebou. Elke eenheid het sy eie ten volle toegeruste kombuis, eet- en sitkamer. Albei het ook lugversorging, en 'n braaiplek.

Ons bied ook parkeerplek in motorhuise op die erf.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 104 - 110 Waterbessiestraat, Onverwacht, Ellisras, 0555, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R960
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R960
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 104 - 110 Waterbessiestraat, Onverwacht, Ellisras, 0555, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY3M2UxOGVhLWY5NzktNDUxMy1hNmRmLTU2YTU4NjY4N2U4OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R960  per nag (vir 2 persone) 104 - 110 Waterbessie Street Onverwacht 0555 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.696415966561 27.668837406082
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!