LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by WaterClub Apartment @ Leisure Bay | LekkeSlaap
+18

WaterClub Apartment @ Leisure Bay

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 9 resensies vir WaterClub Apartment @ Leisure Bay
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Dore L - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dore L
Gesin met tieners

Baie netjies en skoon, veilig, goeie ligging.

Vakansiegevoel langs die water, veilig, ruim en goed toegeruste woonstel.

Desiré E - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiré E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, genoeg spasie om te ontspan na 'n lang reis.

Die woonstel is goed toegerus met alles wat nodig is om jou verblyf te vergemaklik. Goeie beddens. Sal vir seker met gemak weer daar oorslaap.

Shirley M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shirley M
Saam met vriende

It was great.

The apartment was nice and clean. Loved the view of the lake from the balcony. Super relaxing. The only downside was the pool. It was dirty. Looked like it hasn’t been cleaned in a while the water was green.

Anton L - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton L
Besigheidsreis

Mooiste uitsig en rustigheid wat jy nie dink moontlik is in Gauteng nie.

Dit is veilig, baie spasie. Met die DStv en WiFi is daar al die nodige vermaaklikheid, teen 0146n baie billike prys. Dit was my tweede keer daar en beslis nie die laaste nie.

Keydie E - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keydie E
Saam met vriende

Baie lekker, veilig, gerieflik en gemaklik.

Alles was reg, netjies en mens kon maklik in en uit beweeg, sekuriteit ten alle tye vriendelik, eenheid was netjies, skoon en gerieflik, alles het gewerk en was reg. Baie dankie, sal vir seker weer kom.

Anton L - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton L
Besigheidsreis

Value for money, 10 times better than any hotel stay.

Clean, spacious, view and safe.

Lizelle S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle S

Ligging.

Die WaterClub Woonstel is gerieflik geleë om maklik van te beweeg in Pretoria.

Keydie E - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Keydie E
Besigheidsreis

Heel rustig.

Baie dankie vir 'n lekker naweek, daar is wel baie om te doen in jul plekkie, was teleurgesteld dat die WiFi nie kon werk, so ook nie die DVD speler, ook geen info in die eenheid wat vertel waar die naaste winkels is, sekuriteit was nie baie behulpsaam nie, gordyne kan nie netjies toe trek of heeltemal nie. Verder, baie lekker.

WaterClub Apartment @ Leisure Bay's terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer en ons is bly dat jy lekker geslaap het en die naweek geniet het.
Die Wi-Fi en DVD toestelle is getoets en werk wel 100%. Ons kon onmiddelik gehelp het met konneksie indien dit by ons aangemeld was. Al die gordyne is nagegaan en maak wel die vensters en skuifdeure heeltemaal toe.

WaterClub Apartment @ Leisure Bay
Madri V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madri V
Gesin met tieners

Lekker gebly. Oulike plekkie.

Ons het lekker gebly. Was baie sentraal. Skoon en netjies. Daar was 'n gasreuk in die kombuis en ons moes elke keer die gaskan toedraai na ons stoof gebruik het. Eienaar het kom kyk maar kon nie die probleem oplos nie. Baie veilig en pragtige uitsig oor die water.

Vanaf R950
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bayside-weg 783, Pretoria, 0048, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzYWY4ZjI2LWViYTAtNGEyOS1hY2M2LTkzMzNmNDNlZjAyOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag (vir 3 persone) 9 5 1 5 783 Bayside Road Pretoria 0048 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -25.823974427123 28.243991134918
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!