Constantia Akkommodasie by Waterford Guest House | LekkeSlaap
+39

Waterford Guest House

1 resensie
Selfsorg
Sunbird - slaapplek vir 2
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 'n ruim slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die eenheid het ook 'n matras vir wat slegs geskik is vir 'n kind. Die en suite- badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kindermatras vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar. 'n Wasgoeddiens is teen 'n ekstra koste per bondel beskikbaar. 'n Strykdiens is teen 'n ekstra koste per item beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Padda Plek - slaapplek vir 2
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed met 'n aparte badkamer wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, ketel en 'n broodrooster.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar. 'n Wasgoeddiens is teen 'n ekstra koste per bondel beskikbaar. 'n Strykdiens is teen 'n ekstra koste per item beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Guinea Fowl - 4 Sleeper
Vanaf R1 000
per eenheid
Beskrywing

Dié eenheid is die groter tuinwoonstel langs die swembad met skouspelagtige uitsigte op die berge. Die eenheid beskik oor 2 kamers met slaapplek vir 4. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar. 'n Wasgoeddiens is teen 'n ekstra koste per bondel beskikbaar. 'n Strykdiens is teen 'n ekstra koste per item beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Balsillie-weg 10, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXgrh61wlzYSVfwdEu49m27KQw1thmL7rcAPKzLMnYilpqhsjDj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 10 Balsillie Way Constantia 7806 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-23:00 10:00 -34.037653276194 18.430375830688
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za