Selection Beach Akkommodasie by Waterfront 5 | LekkeSlaap
+10

Waterfront 5

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: South Beach-weg 37, Umdloti Beach, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Waterfront 5 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die Waterfront-kompleks aan die suidelike kant van Umdloti. Dit is 'n wonderlike tweeslaapkamerwoonstel wat na die see se kant toe kyk en dit is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Hierdie kamers deel 'n badkamer. Die kombuis is volledig toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas, stoof en 'n ketel. Die woonstel het lugversorging en daar is ook 'n stoeparea.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.

Umdloti het 'n lang strand wat ideaal is vir swem en in die son lê en bak. Daar is rotspoele al langs die kus af en die see bied verskeie geleenthede vir watersport. Dit sluit branderplankry, seilplankry en jetski in. Durban is net 'n kort entjie se ry van ons af en gaste het maklike toegang tot Sea World en die Umgeni-rivier Voëlpark.

Slaapplek

’n Bespreking by Waterfront 5 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Geriewe

  • WiFi

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Waterfront 5
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • South Beach-weg 37, Umdloti Beach, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Waterfront 5 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: South Beach-weg 37, Umdloti Beach, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJhOGZlZDU5LTllYzktNDQ2NC1hY2FiLWNkNzI0YzdhOGJlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 350  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 37 South Beach Road Umdloti Beach 4319 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -29.678322427573 31.113643608529
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za