Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterfront 8

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 4 Apr 2024 tot 30 Apr 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: South Beach-weg 39, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Waterfront 8 is 'n elegant ingerigte selfsorgwoonstel in die gewilde, veilige Waterfront-kompleks in Umdloti Beach in KwaZulu-Natal. Die kompleks is oorkant die straat van die strand geleë en is ook naby verskeie kroeë, restaurante en winkels.

Die woonstel is op die tweede vloer geleë en het slaapplek vir 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, 'n dakwaaier en skuifdeure wat op 'n balkon oopmaak. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed, 'n dakwaaier en 'n slaapbank. In die badkamer is daar 'n stort, bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en toonbank met stoeltjies. Die eetarea het 'n etenstafel en bankies met sitplek vir 4 gaste. Daar is lugversorging, 'n dakwaaier en 'n platskerm-TV in die sitarea. Die sitarea maak oop op 'n beskutte balkon met buitemeubels en lieflike see-uitsigte.

Die Waterfront-kompleks bied 'n lieflike gemeenskaplike swembad en groot grasperke waar gaste in die son kan ontspan, sowel as direkte toegang tot die strand.

Slaapplek

’n Bespreking by Waterfront 8 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Waterfront 8
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 222

Jaar gelys 13

Ligging

  • South Beach-weg 39, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Waterfront 8 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: South Beach-weg 39, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe531905df34e5c28030174fc00eb683740d1e7f2300ecf14841b46c5028cae810b0eaa2dd9a28f7cc7c4c1a03d8e8487567f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 39 South Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.678407867624 31.113710709787
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem