Waterfront Cabanas Self-catering Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Waterfront Cabanas Self-catering Apartment bied gerieflike verblyf in 'n woonstel met 1 slaapkamer in die hartjie van Hartbeespoort naby die Hartbeespoortdam.

Die woonstel het 1 solderslaapkamer, 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die solderslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en bied 'n gedeeltelike uitsig oor die dam. Die kombuis het 'n yskassie, oond, stoof, mikrogolf en 'n etenstafeltjie met stoele. Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die woonstel het 'n privaat ingang en balkon. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is tot gaste se beskikking. Die woonstel is gerieflik geleë, net sowat 100 m van die Hartbeespoortdam se ingang af.

Let asb. dat al die eenhede op die eerste verdieping is wat beteken dat gaste die trappe moet gebruik.

Slaapplek

'n Bespreking by Waterfront Cabanas Self-catering Apartment sluit in:

1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Waterfront Cabanas Self-catering Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false