Hartbeespoort Akkommodasie by Waterfront Cosy Apartment | LekkeSlaap
+14
+14

Waterfront Cosy Apartment

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montego Bay 32, Simon Bekker-laan, Hartbeespoort, 0261, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Waterfront Cosy Apartment bied selfsorgverblyf in 'n sekuriteitskompleks in Hartbeespoort. Die kompleks is slegs 'n rit ver vanaf verskeie doendinge en besienswaardighede rondom die dam.

Die woonstel is aan die agterkant van die kompleks naby die watergrens geleë en het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en bad. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en ander basiese toebehore.

Die sitarea langsaan het 'n TV en lei na die stoep. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, tennisbaan, piekniek- en visvangplekke en veilige parkeerplek.

Die kompleks is langs 'n informele nedersetting geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by Waterfront Cosy Apartment sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 2 resensies vir Waterfront Cosy Apartment
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Montego Bay 32, Simon Bekker-laan, Hartbeespoort, 0261, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montego Bay 32, Simon Bekker-laan, Hartbeespoort, 0261, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXhyQYCQrJ8LAl0roZ7tGZVxxMmv9dtAiZTRyVlSSxx7dzcEJ3z?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 4) 2 5 1 4 32 Montego Bay Simon Bekker Avenue 0261 Noordwes 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -25.745752626787 27.839736296959
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za