Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterfront Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annatjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 33 resensies vir Waterfront Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Gary C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gary C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasent.

Excellent hospitality, warm and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helen M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Helen M

Gerieflik, rustig.

Vriendelik, gasvry, behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jason K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason K
Enkelreisiger

Puik diens. Die eienares gaan die ekstra myl.

Ek het 'n troue afgeneem in die area en sou eers tien uur die aand klaar maak. Ek moes die oggend 4 uur van Pretoria af deur ry, en die eienares het spesiaal vroeg die oggend die sleutels aan my versorg en gewys waar alles is. Gawe mense, gawe geselskap, puik gastehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leanne K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne K
Saam met eggenoot / lewensmaat

By die huis gevoel. Rustig en privaat.

Dit skep die atmosfeer van liefde, welkom tuis en rustigheid in jou. Voel sommer tuis. Love die mense en plek. Sal dit love om weer te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterfront Guest House se terugvoer

Baie dankie dat julle moeite gedoen het om die gastehuis te beoordeel. Julle is altyd baie welkkom om hier te kom asem skep.
Annatjie

Waterfront Guest House
Derek B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek B
Saam met vriende

Awesome.

The room was great and accomodating, did all they could to make sure our two nights were great

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterfront Guest House se terugvoer

Thank you, Derek for taking time to do the positive rating. You are always welcome to stay here and enjoy the peacefulness.
Annatjie

Waterfront Guest House
Rene C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Rene C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles baie netjies en gasvrou behulpsaam en vriendelik.

Die gastehuis is gerieflik geleë en ons het n pragtige uitsig gehad!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterfront Guest House se terugvoer

Hi Rene, baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Julle is altyd baie welkom hier!
Vriendelike Groete
Annatjie

Waterfront Guest House
Kenneth T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kenneth T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant.

Good customer service, personally managed by the owner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helen M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Helen M

Rustig en veilig.

Die eienaar was vriendelik. Die kamers skoon en netjies. Ons was daarna uitgerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterfront Guest House se terugvoer

Hi Helen
Baie dankie vir die moeite wat jy gedoen het met jou positiewe "review". Dis 'n heerlike voorreg om mense soos julle te akkommodeer.
Vriendelike Groete
Annatjie

Waterfront Guest House
Pieter P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter P
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Netjiese gastehuis met 'n vriendelike, aanpasbare gasvrou.

Die gastehuis was baie netjies en is in 'n mooi deel van Carolina. Annatjie het ons versoeke maklik hanteer en het seker gemaak ons weet waarheen om te ry. As ek weer in daardie wêreld is, sal ek moeite doen om daar oor te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterfront Guest House se terugvoer

Susanna, baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Julle is altyd welkom!
Annatjie

Waterfront Guest House
Yolandi G - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi G
Besigheidsreis

This was the second pleasant stay at Waterfront Guesthouse House.

We previously stayed at Waterfront, and there was no doubt we would stay there again when we had to travel back to the area. The view in the morning of the waterfront is breathtaking, the rooms are very modern and clean. The road is also quiet.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was ons tweede aangename verblyf by Waterfront Guesthouse House.

Ons het vroeër by Waterfront gebly, en daar was geen twyfel dat ons weer daar sou oorbly as ons na die omgewing moes terugkeer nie. Die uitsig in die oggend oor die waterfront is asemrowend, die kamers is baie modern en skoon. Die pad is ook stil.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterfront Guest House se terugvoer

Hi Yolandi
It was a privilege to welcome you here for the second time. Thank you for the comments you posted!
Annatjie

Waterfront Guest House
Carel J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carel J
Enkelreisiger

Heerlik oorgeslaap.

Baie netjies en goed toegerus met alles wat benodig word. Parkering buite motorhuis voel onveilig a.g.v. geen omheining.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterfront Guest House se terugvoer

Hi Carel, dankie vir jou kommentaar. Ek is jammer dat jy onveilig gevoel het, aangesien ons spesiaal 'n toesluit motorhuis vir elke kamer verskaf. Praat gerus 'n volgende keer met ons hieroor en ons kyk wat ons daaraan kan doen!
Vriendelike Groete

ANNATJIE

Waterfront Guest House
Delia R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delia R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige gastehuis, baie vriendelike eienaars wat omgee vir hul gaste.

Wat 'n pragtige gastehuis geleë baie naby die oewer van die dam. Die plekkie is 'n juweel. Kamers netjies en alles skoon en op hul plek. Die eienaars is mense wat rêrig omgee vir hul gaste. Die ontbyt was heerlik en beslis waarde vir geld. Ek kan die gastehuis beslis aanbeveel as jy in Carolina 'n oornagplekkie soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterfront Guest House se terugvoer

Hi Delia
Dis 'n groot voorreg om gaste soos julle te kan huisves. Julle is altyd baie welkom hier!
Vriendelike Groete
Annatjie

Waterfront Guest House
Yolandi G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi G
Besigheidsreis

Home away from home.

Thank you to Annatjie for a very comfortable and accommodating stay. Their rooms are modern, each with their own entrance. The view is also very tranquil.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Huis weg van die huis af.

Baie dankie aan Annatjie vir 'n baie gemaklike en akkommoderende verblyf. Hul kamers is modern, elk met hul eie ingang. Die uitsig is ook baie rustig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterfront Guest House se terugvoer

Yolandi,

May Waterfront Guest House always be your home when you drive through Caroina. Thank you for the positive comments.
Annatjie Oosthuizen

Waterfront Guest House
Duane P - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Duane P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, relaxing, nice surrounding with extremely friendly and helpful hosts.

The only highlight in Carolina is the Waterfront Guest Lodge. We were very comfortable in our room with a quiet peaceful view and enjoyed a lovely breakfast in the morning. Thank you for the great service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterfront Guest House se terugvoer

Duane,
Thank you for being so positive about your stay. It would be a privilege to welcome you here again in future.

Annatjie Oosthuizen

Waterfront Guest House
Juanita L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid.

Baie netjies en heerlike ontbyt bedien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterfront Guest House se terugvoer

Juanita, baie dankie vir jou positiewe terugvoering.
Wees altyd welkom hier.

Annatjie Oosthuizen

Waterfront Guest House
Hannelene' V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelene' V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel soos jou eie huis.

Lieflik stil en netjies, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterfront Guest House se terugvoer

Hi Hannelene,

Baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Dit is altyd bemoedigend om te hoor dat daar dinge is wat Waterfront Gastehuis reg doen.
Julle is altyd welkom om weer hier tuis te gaan.

Vriendelike Groete,
Annatjie

Waterfront Guest House
Tina M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslike vriendelike mense, pragtige netjiese plekkie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterfront Guest House se terugvoer

Dankie vir jou kommentaar Tina. Dit sal 'n voorreg wees om julle weer hier te kan ontvang!

Vriendelike Groete
Annatjie

Waterfront Guest House
Stuart G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stuart G
Saam met vriende

A very pleasant experience and a wonderful host.

We were well received by Anniejie, the rooms were wonderful, as was the breakfast the next morning. Definitely worth staying if you need to be in Carolina.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterfront Guest House se terugvoer

Dankie Stuart! Dit vat 'n ekstra stukkie van jou tyd om kommentaar te lewer en daarom waardeer ek dit soveel meer.
Jy is altyd welkom hier!

Vriendelike Groete
Annatjie

Waterfront Guest House
Donald T - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donald T
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Wonderlike ervaring.

Dit was 'n heerlike oorslaap. Ons kamer was baie gerieflik en ons is met vriendelikheid ontvang en het die heerlikste ontbyt geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterfront Guest House se terugvoer

Thank you for your review Tim. Please come again.
Annatjie

Waterfront Guest House
Elsa L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa L
Enkelreisiger

Dit was 'n heerlke naweek.

Baie aangename verblyf. Alles was netjies en skoon. Sal hul sterk aanbeveel aan enige persoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterfront Guest House se terugvoer

Hi Elsa,
Thank you for all the stars. You are always welcome.
Annatjie

Waterfront Guest House
Michael B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great accommodation, attention to detail, friendly owners, beautiful home and garden. Highly recommended.

We did enjoy our stopover at the Waterfront Guest House. The accommodation was excellent, warm, friendly folk and a very good breakfast served. Will certainly return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterfront Guest House se terugvoer

Hi Michael,
Thank you for the positive reply. You are always welcome.
Annatjie

Waterfront Guest House
Riana J - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana J

Uitstekend.

Baie dankie vir julle uitstekende diens en gasvryheid. Ons sal julle definitief weer gebruik as die kinders weer in daardie area moet boogskiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterfront Guest House se terugvoer

Baie dankie Riana, dis 'n voorreg om 'n groep gedissiplineerde kiinders te huisves!

Ons sien uit na die weersiens!

Vriendelike Groete
ANNATJIE OOSTHUIZEN

Waterfront Guest House
El-roy R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
El-roy R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie spesiaal.

Baie netjies, baie rustig en voortreflike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie J
Saam met vriende

Vriendelike ontvangs, behulpsaam.

Baie geniet, moet net iets aan pad gedoen word, vol potholes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterfront Guest House se terugvoer

Ek is baie bly dat julle die verblyf hier geniet het. Wees altyd welkom hier.
Die pad is die Munisipaliteit se verantwoordelikheid en hulle het kontrakteurs aangestel om die pad te herstel.
Hoe onlogies dit ookal klink, indien ons self herstelwerk doen, kry ons 'n boete.
Vriendelike Groete,
Annatjie Oosthuizen

Waterfront Guest House
Beth W - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beth W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent value.

A lovely stay in a warm, inviting guest house! Excellent value all round. Very friendly owners! Thank you for your hospitality!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterfront Guest House se terugvoer

Hi Beth,

Thank you for your review. I really appreciate it. You will always be welcome.

Annatjie

Waterfront Guest House
Hendri K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendri K
Besigheidsreis

Fantasties!

Die gasheer en gasvrou was baie aangenaam. Die kamers is baie stylvol en goed toegerus. Die ontbyt was ook baie lekker. Die gasheer en gasvrou het uit hulle pad gegaan om die verblyf so gerieflik moontlik te maak vir die gaste. Baie dankie hiervoor!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterfront Guest House se terugvoer

Baie dankie Hendri, Dit was 'n voorreg om jou hier te kon huisves jy is altyd welkom.

Vriendelike Groete
Annatjie Oosthuizen

Waterfront Guest House
Sarisha P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarisha P
Gesin met klein kinders

Amazing stay.

My family and I had an amazing stay. The apartment is neat and clean. The manager and hostess are lovely and friendly. Breakfast was delicious. I highly recommend Waterfront Guest House.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurie C - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jurie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie akkommodasie met voortreflike diens en gehalte.

Ons het heerlik gebly in die luukse kamer met klaasvakie-lekker bed. Die mense is uiters vriendelik en bekwaam. Pragtige ligging met wonderlike uitsig en atmosfeer. WiFi ontoereikend en ek het geen internetkonneksie gehad nie, en die stort was 'n teleurstelling met omtrent geen waterdruk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterfront Guest House se terugvoer

Hi Jurie
Baie dankie vir jou kommentaar. Ek waardeer dit en streef daarna om uitstekende diens te lewer, meer nog as wat van 4-ster verwag word. Ses maande gelede het ons R28 000 spandeer aan signalboosters en Wi-Fi range extenders om vir gaste onbeperkte internettoegang te gee en gemaklike selfoonontvangs. Ons kry gelukkig baie positiewe terugvoering van daardie verbetering af. Sommige dae het ons egter in Carolina geen ontvangs nie: nie Vodaom, Cell C, MTN of Telkom nie. Hierdie dae kom periodiek al hoe minder voor. Miskien was jy in so 'n ongelukkige tyd hier. Ons skakel ook die Wi-Fi router af as as daar swaar weer is om skade te voorkom en skakel dadelik daarna weer aan. Waterdruk: 'n Drukpomp is geinstalleer en ek is jammer dat jy 'n negatiewe ervanring gehad het. Ons gee aandag daaraan en vertrou dat jy 'n volgende keer weer hier sal kom tuisgaan.
Vriendelike Groete
Annatjie Oosthuizen Eienaar / Bestuurder

Waterfront Guest House
Corne J - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne J

Ek kan die gastehuis aanbeveel, dit was heerlik rustig en netjies.

Die gastehuis is baie mooi en netjies met 'n baie mooi uitsig. Dis baie rustig met 'n baie mooi tuin. Die ontbyt was ook heerlik en betyds.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luzanne R - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzanne R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld en goeie vriendelike diens.

'n Lieflike gastehuis met al die noodsaaklikhede om gerieflik oornag te bly. Pragtige tuin en uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan V - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan V
Enkelreisiger

Goeie waarde vir geld in 'n pragtige gastehuis.

Sien gerus die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabel D - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die moeite werd!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria S - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Groot dankie aan Annatjie vir haar besonderse vriendelikheid en gasvryheid. Ons waardeer dit.

Vyfster al die pad. Dit was vir ons 'n groot verrassing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hammanstraat 89, Carolina, 1185, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI5NzE5NTNlLTg4ZGMtNGUzNC1iNGJkLTZmYjRiMjI5NTdmNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 89 Hamman Street Carolina 1185 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.061040801258 30.112483847123
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem