LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Waterfront Gastehuis | LekkeSlaap
+13

Waterfront Gastehuis

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R543, Vrede Marina Wes 15, Vrede, 9835, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Waterfront Gastehuis bied gerieflike oornagverblyf in ‘n gastehuis aan die oewer van die Vrededam. Dis op ‘n landgoed sowat 5 km buite Vrede.

Daar is 4 standaardkamers en 2 woonstelle. Sommige eenhede het slaapplek vir 2 en die res is ideaal vir gesinne van 4. Elke eenheid het ‘n basiese selfsorgkombuisie en ‘n TV met sekere DStv-kanale.

Daar is ook ‘n stoep, tuin, gemeenskaplike braaigeriewe, ‘n gastesitkamer en dis naby die dam.

Die dam bied visvang, bootvaarte, swem, waterski en kanovaar. Voëlkyk, fietsry en voetslaan kan op die landgoed geniet word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Portier
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Waterfront Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • R543, Vrede Marina Wes 15, Vrede, 9835, Vrystaat
  • Gaste dink Waterfront Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vrede Vrystaat
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R543, Vrede Marina Wes 15, Vrede, 9835, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAC6ZMrh41uN75MINHTTWntBGOje1pR5wdaHrdN3e14tLH4SHcbA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 R543 15 Vrede Marina Wes 9835 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.440527777778 29.17775
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!