LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Waterfront Marina 204 Gulmarn | LekkeSlaap
+27

Waterfront Marina 204 Gulmarn

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gulmarn 204, V&A Waterfront Marina-landgoed, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 850 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Waterfront Marina 204 Gulmarn bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in die V&A Waterfront. Dié kompleks is ideaal naby verskeie ontspannings- en sakegeriewe in en om die middestad.

Dié moderne woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die badkamer het 'n stort en 'n bad. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien, asook komplimentêre toiletware.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste. Die sitarea het gemaklike banke en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n lieflike stoep met sitplek. Die stoep het 'n uitsig oor die waterfront.

Gaste het toegang tot die landgoed se gimnasium, die swembad, en veilige parkeerplek. Die woonstel word 2 keer 'n week skoongemaak of op versoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Waterfront Marina 204 Gulmarn sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels
  • Kroaties

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Gulmarn 204, V&A Waterfront Marina-landgoed, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gulmarn 204, V&A Waterfront Marina-landgoed, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25ff0c7c3a318774a75dd22d78c94ff795611f67b00900e9dbd7e7eccc44f8e12a9e62e4f8b0eebb9763d1ef12f6e47a5cb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850  per nag(plek vir 2) 204 Gulmarn V&A Waterfront Marina Estate 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-21:00 10:00 -33.910427264756 18.418455550161
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!