Waterfront Views
Beskrywing
Waterfront Views is 'n luukse, keurig ingerigte, ruim selfsorgwoonstel in die veilige Quay West-gebou in Knysna. Dié woonstel kyk uit oor die water en jy kan op jou balkon sit en kyk hoe 'n seiljag verbyvaar.
Waterfront Views het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer, en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n plafonwaaier. 'n Bad, stort, toilet en 'n wasbak is in die badkamer beskikbaar.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffiemasjien en 'n ontbyttoonbank met stoeltjies in. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Die sitkamer het 'n platskerm-TV en skuifdeure wat toegang bied tot 'n balkon met stoepmeubels.
Die woonstel is lekker naby verskeie goeie restaurante in Knysna en stapafstand van ander winkels en geriewe. Springtide Sailing Charters in 200 m hiervandaan en die Old Mill-sentrum is 700 m vanaf Waterfront Views.
Slaapplek
'n Bespreking by Waterfront Views sluit in:
1 x Koningingrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Kenmerke
- Braaiplek
- Veilige Parkering
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
- Toiletware
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Hier praat ons
- Engels
Kamergeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Sitkamer
- Kluis
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Vermaak
- Boeke en Tydskrifte
- Eksklusiewe DSTV
- TV
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Waterfront Views gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |