Midlands Meander Akkommodasie by Waterhoek Valley Cottages | LekkeSlaap
+15

Waterhoek Valley Cottages

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterhoek-plaas, Distrikstraat 54, Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 080 per nag (vir 13 persone)

Beskrywing

Waterhoek Valley Cottages is in 'n lieflike vallei net 16 km van Mooirivier af. Dié pragtige, rustige omgewing is ideaal vir 'n wegbreek.

Ons bied verblyf aan in gerieflike, ongekunstelde selfsorgkothuise. Elke kothuis het 'n kombuis, eet- en leefarea, en 'n privaat braaiplek (hout word voorsien).

Daar is 'n 3 km lange rivieroewer waar gaste lekker kan visvang. Gaste kan ook lieflike staproetes verken en hul oë oophou vir al die voël- en wildspesies. Gaste is welkom om hul honde saam te bring.

Slaapplek

’n Bespreking by Waterhoek Valley Cottages sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

1.6 uit 5van 2 resensies vir Waterhoek Valley Cottages
Netheid
1.5/5
Diens
1.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
1.0/5
Waarde vir geld
1.5/5

Ligging

  • Waterhoek-plaas, Distrikstraat 54, Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 080
per nag (vir 13 persone)
Vanaf R3 080
per nag (vir 13 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterhoek-plaas, Distrikstraat 54, Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c8d34ca9f57c8c59bbbdb426cca74fa74c30d04be8066883e594f418106361c160090e3c89c55d72de28a0bdaa3c527395a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 080  per nag (vir 13 persone) 2 5 1 2 Waterhoek Farm District Road 54 3300 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.135936185201 30.100505948067
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za