Ferreira Town Akkommodasie by Waterkant 26 | LekkeSlaap
+21

Waterkant 26

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 26, Jeffreysbaai, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 600 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

Waterkant 26 is in Jeffreysbaai aan die seekant geleë en is stapafstand vanaf die hoofstrand, branderry-bestemmings, supermarkte en restaurante. Dié woonstel bied gerieflike verbyf vir 14 gaste.

Dié selfsorg-huis beskik oor 4 badkamers, 2 kombuise en 6 slaapkamers met slaapplek vir 14 gaste. Daar is 'n wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, TV met 'n volledige DStv-verbinding en 'n binne- en buitebraai. 'n

Die huis is fantasties geleë net 40 m van die strand af. Dis stapafstand vanaf winkels en restaurante en ideaal vir 2 of meer gesinne.

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Waterkant 26
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Waterkantstraat 26, Jeffreysbaai, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Waterkant 26 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 600
per nag (plek vir 14)
Vanaf R4 600
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 26, Jeffreysbaai, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUyMmFiMGI0LWU3NTUtNDBhYi04ZGY5LTYwMmM1OWE2NWQwYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 600  per nag (plek vir 14) 5 5 1 5 Waterkant str 26 Jeffrey's Bay 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.039214 24.929734
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za