Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterkant 4A and 4B

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 4, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Waterkant 4A and 4B bied 2 eenhede langs die strand in Jeffreysbaai. Gaste kan hengel, branderplankry en sonbaai, en dan by die buitebraai langs die vuur agteroorsit.

Waterkant 4 beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n stort-oor-bad. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamer het 'n enkelbed bo-op die dubbelbed. Daar is ook 'n driekwartbed in die sitarea. Die eenheid bied dus slaapplek aan 4 gaste. Die eenheid is met 'n elektriese stoofplaat, 'n oondjie en 'n mikrogolf toegerus. Beddegoed, handdoeke, eetgerei en breekware word voorsien en gratis WiFi en DStv is beskikbaar.

Waterfront 4B bied slaapplek aan 4 volwassenes en 1 kind. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is nog 'n dubbelbed in die TV-kamer, en 'n enkelbed in die kombuisarea. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, gasstoof, oondjie, eetgerei en breekware toegerus en daar is 'n etenstafel en 'n braai. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien. Gaste kan ook die privaat paadjie na die strand gebruik. Gratis WiFi en DStv word voorsien.

Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 43 resensies vir Waterkant 4A and 4B
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Fien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Jaar gelys 10

Ligging

  • Waterkantstraat 4, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Waterkant 4A and 4B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 4, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbeeea3c280752bc2ac5646fe6cabc08a649028e7ae625db2d3a0e64147375186201e7ae253c81f5ce1322f066d8164fffaf7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 43 5 1 5 4 Waterkant Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.040209269536 24.929130524397
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem