LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Waterlea-on-River Tented Cabins | LekkeSlaap
+28

Waterlea-on-River Tented Cabins

3 resensies
Tentekamp
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterlea-plaas, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Waterlea-on-River Tented Cabins is 'n tentekamp aan die oewer van die Teebusrivier in 'n welige populierwoud. Waterlea Luxury Tents is op die Waterlea-plaas 65,2 km buite die Oos-Kaapse dorp Middelburg.

Gerieflike verblyf is in die Leguaan Tented Cabin aan die oewer van die rivier met lieflike uitsigte beskikbaar. Die tentekamp het 'n dek wat oor die rivier gaan - 4 meter bo die watervlak. Die tentekamp het 2 slaapareas met 2 enkelbeddens wat saamgestoot kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamp het 'n yskas, mikrogolfoond, induksiestoof, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook vars melk.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, bergfietsry, voëlkyk, riviervlotvaart, tjoepry op die rivier en kajakvaart in.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Waterlea-on-River Tented Cabins
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Waterlea-plaas, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Gaste dink Waterlea-on-River Tented Cabins het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karoo Oos-Kaap
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterlea-plaas, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAF7a9sd7AXDn6R6unxecidilfQquV6e9YQwGb8i3cyuuQFmDoD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 Waterlea Farm Middelburg 5900 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.551475603614 25.539160160119
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!