Vanwyksdorp Akkommodasie by Watermill Farm | LekkeSlaap
+99

Watermill Farm

Manor House
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié huis het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Daar is 'n plaaskombuis met 'n aparte waskamer en 'n ruim eetkamer. Regdeur die eenheid is daar kleiteëls. Die kombuis het 'n kaggel met 'n Dover-stoof, 'n drieplaat-gasstoof en 'n sonkrag-yskas. Water word met gas verhit. Die kothuis maak gebruik van sonkrag vir ligte, selfoonlaaiers, skootrekenaarlaaiers en ander elektroniese ware. Daar is 'n privaat patio agter en 'n opgehewe stoep wat uitkyk oor die dam.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Kinders onder 9 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Barn
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

The Barn-kothuis het slaapplek vir 3 gaste. Dié eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 1 badkamer met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. 'n Dagbed is in die leefarea beskikbaar wat perfek is vir 'n tiener. Daar is ook 'n Victoriaanse kaggel in die leefarea. Die eenheid het 'n drieplaat-gasstoof, water wat met sonkrag verhit word en kerslig vir romantiese aande. Sonkragligte en -verkoeling is ook in die eenheid aanwesig. Daar is 'n klein stoepie met pragtige uitsigte.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Kinders onder 9 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lavender Kothuis
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié kothuis spog met ouwêreldse sjarme en bied slaapplek aan 3 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. 'n Antieke stinkhout-driekwartbed is in die leefarea beskikbaar. Die badkamer het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die kombuisarea het 'n drieplaat-gasstoof en water wat met gas verhit word. Sonkragligte en -verkoeling word ook voorsien en 'n Dover-stoof hou 'n mens lekker warm in die winter.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Kinders onder 9 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Mill Huis
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die kothuis was eens ’n tipiese Karoo-kothuis en is toe omskep in en vergroot tot ’n Victoriaanse huis. Daar is 2 slaapkamers, ’n badkamer, ’n aparte kombuis met kleiteëls en ’n sitarea/eetarea. Die kombuis het ’n kaggel met ’n Dover-stoof, en is toegerus met ’n drieplaat-gaskoker, gas-yskas en gaswarmwater. Die kothuis het ook sonkrag vir ligte en om selfone te herlaai. Die huis is eenvoudig en is op ’n heuwel geleë, oorkant die ou Watermill, en kyk oor ’n woud uit.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Kinders onder 9 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Boplaas, Vanwyksdorp, Klein-Karoo, 6690, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 9
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASVZqHWkAjAe83D9uW5upqgIlhsLEgrKMFX08Mjt1FJVpmNQbtV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 Boplaas Van Wyksdorp 6690 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.730555555556 21.478611111111
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za