20% af Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 4 Mrt 2020 tot 8 Apr 2020.
Vanwyksdorp Akkommodasie by Watermill Farm | LekkeSlaap
+99
+99

Watermill Farm

  • Spesiale Aanbod - Kry 20% af
  • Vanaf R700 R560 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Boplaas, Vanwyksdorp, Klein-Karoo, 6690, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 9

Beskrywing

Watermill Farm bied verblyf in selfsorg-kothuise op 'n rustige plaas wat uitkyk op die Rooiberge en die bewarea. Dié plaas is 2 km vanaf die Klein-Karoodorpie, Vanwyksdorp langs die R62.

Watermill Farm het 3 volledig toegeruste kothuise. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Elke kothuis het handgemaakte modderbaksteenmure wat gepleister en witgekalk is. Die kothuise is ook elkeen uniek versier met plaaslike, antieke meubels en daar is misvloere wat sorg dat 'n mens lekker warm en sag trap.

Die kothuise het slaapplek vir 3 tot 5 gaste en beskik elkeen oor 1 of 2 slaapkamers met 'n privaat badkamer. Elke eenheid het 'n kombuis wat goed toegerus is met die nodige kombuistoebehore en 'n leefarea met 'n kaggel.

Watermill Farm is perfek geleë vir natuur-, plant- en voëlliefhebbers en die eiendom spog met diverse flora en fauna.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Watermill Farm
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Boplaas, Vanwyksdorp, Klein-Karoo, 6690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Watermill Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R700
Vanaf R560
per nag (vir 2 persone)
was R700
Vanaf R560
per nag (vir 2 persone)
was R700
Vanaf R560
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Boplaas, Vanwyksdorp, Klein-Karoo, 6690, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 9
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASVZqHWkAjAe83D9uW5upqgIlhsLEgrKMFX08Mjt1FJVpmNQbtV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R700, nou Vanaf R560  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 Boplaas Van Wyksdorp 6690 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.730555555556 21.478611111111
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za