Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Watermill Farm Cottages

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Russell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 38 resensies vir Watermill Farm Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lynette L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette L

Peaceful and comfy.

A gorgeous peaceful location with strong heritage roots. The swimming dam is a winner for hot Karoo summer days.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lesley C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley C
Saam met vriende

Peaceful.

A wonderful weekend away, exactly what was needed. Beautiful surroundings and views. Cottages are well equipped, showers are amazing, and beds very comfortable. We especially loved the black dog, sorry we don't know his name. We miss him already. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Het die paar dae in die Karoo baie geniet. Vanwyksdorp self bied nie veel nie, maar die rustigheid en stilte op die plaas was vir ons die groot pluspunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Too gorgeous for words, you will have to see for yourself!

What a memorable night! The cottage is situated in a little piece of paradise with mountain views, tranquility, and a beautiful garden. It has all the comforts of home and a very luxurious bed to dream under the abundance of stars. Combine all this with a delightful host and two friendly dogs, and I will stay in this cottage again and again. Highly recommended as a place to unwind and reconnect with your loved one and nature.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watermill Farm Cottages se terugvoer

Hi Tanya,

Thank you for the wonderful feedback and we are delighted that your stay was everything and more. We look forward to your next visit!

Regards,
Tanja and Hilton

Watermill Farm Cottages
Isak Johannes G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isak Johannes G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik gerestoureer.

Die huis is perfek gerestoureer, dit is ook so stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watermill Farm Cottages se terugvoer

Thank you for your feedback, Isak. We are so glad you enjoyed it and we look forward to seeing you next month.

Watermill Farm Cottages
Philip L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly in "The Barn".

Ons het "The Barn" gekies omdat dit 'n kaggel gehad het. Daar was egter fout met die kaggel se skoorsteen aangesien baie rook in die vertrek beland het wat baie jammer was, aangesien die plekkie in alle ander opsigte so aangenaam en spesiaal is. Ek het dit aan bestuur gerapporteer wat onderneem het om ondersoek in te stel. Die braaiplek is, in my opinie, nie op standaard nie. Ek het eerder my eie braaiertjie gebruik omdat braaiplekke so gereeld eintlik ontoereikend is. Hierdie een is van die swakstes wat ek nog teëgekom het. 'n Braaiplek moet sinvolle hoogteverstellings bied, 'n behoorlike rooster hê en windbeskut wees. Afgesien daarvan het ons baie lekker gebly! Die plekkie was skoon, ruim, goed en werklik toegerus vir selfsorg, die bed van goeie gehalte en kondisie (nie hol nie). Daar was 'n behoorlike yskas met vrieshokkie, alhoewel die beskrywing nie so gesê het nie. Ons sal graag weer hier bly, in die hoop dat die kaggel dan goed sal werk. Wifi is nie in The Barn beskikbaar nie, net by ontvangs. Dit het ons egter nie gepla nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watermill Farm Cottages se terugvoer

Hello Philip,

Thank you so much for your constructive feedback. The fireplace has since been attended to and the braai issues you raised will be taken into consideration during the patio restoration. We look forward to seeing you again to test the improvements.

Regards,
Tanja and Hilton

Watermill Farm Cottages
Johan O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie huisvesting in mooi omgewing.

Ons gasheer en sy vrou was baie vriendelik en behulpsaam al het ons die aand laat opgedaag. Ons 2 egpare het baie lekker gekuier by Watermill Farm!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watermill Farm Cottages se terugvoer

Thank you for staying with us and very happy that you enjoyed the farm. We look forward to seeing you again.

Watermill Farm Cottages
Christopher D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy comfortable, quiet.

Perfect location if you like peace and quiet, the farm has lovely views of the mountain range, nice walking trails, great weekend getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watermill Farm Cottages se terugvoer

Hi Christopher, we are so glad you enjoyed your stay and we look forward to seeing you again.

Watermill Farm Cottages
Durkje D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Durkje D
Saam met vriende

Vanwyksdorp is seker een van die mooiste plekke in die Klein Karoo. By Watermill ervaar jy Vanwyksdorp op sy beste!

Tanja het ons dadelik laat welkom voel met haar gasvryheid en warm persoonlikheid. Die goed wat rerig vir my uitgestaan het. 1. Geen loadshedding! Die huise het solar so jy weet nie van krag issues nie. 2. Die sterre op Vanwyksdorp is out of this world! Sit buite en geniet die skouspel! 3. Gaan vir 'n "foot spa" by die dam - dit is verniet. 4. Daar is soveel om te doen in en om Vanwyksdorp - praat met die locals. 5. Die huis was ingerig met alles wat mens nodig het! Skoon en 'n mengsel van plaas eenvoud en gerief! Ek love die plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watermill Farm Cottages se terugvoer

Thank you for the great feedback. We look forward to seeing you again.

Watermill Farm Cottages
Jaco H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco H
Besigheidsreis

Clean and stunning view from stoep.

Peaceful and quiet. Perfect for rest.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonathan Y - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very beautiful, very remote, very clear stars, mountain water out of the tap, fresh chicken eggs, candle-light, peace.

More than a farm stay. The Barn at Watermill Farm Cottages is set slightly back from the others and thus a little more secluded. Lovely fresh mountain water runs out of the taps, there's a little terrace to soak up the sun, you look at a view with no sign of habitation. It's very quiet, there's the option to only use candles at night, and when it's your choice, not Eskom's, it's different.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renate S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Besondere lieflike belewenis.

Voor ons besoek aan Watermill Farms is ons deur ‘n vriendin wat die plaas goed ken, ingelig met die volgende beskrywing: “Watermill is my hart se punt, lieflike atmosfeer, mooiste omgewing, mens wil altyd langer bly, lekker om te gaan stap, dagbreek moet jy op die damwal wees.” Al hierdie aspekte het ons eerstehands beleef en nog meer. Van die oomblik dat ons kundige en vriendelike gasheer, Russell, ons in ons huisie ingenooi en rondgewys het, kon mens die atmosfeer aanvoel. Die restourasie is met sorg en respek vir die 200-jaar geskiedenis gedoen. Die interieur is knus en gesellig: ‘n Regte (werkende) Dover-stoof (benewens die drieplaat-gasstoof), dik balke en rietplafon, witgekalkte mure, klein muurliggies. Die heerlike kuierstoep het ‘n onvergeetlike uitsig op die dam waar die vinke saans in die riete gekwetter het en die ganse soggens op die damwal bymekaar gekom het. Die toneel word omsoom deur die Rooiberge wat dramaties verkleur het soos die son skuif. Die huis is uitstekend toegerus met ‘n oog vir goeie smaak en detail, onder andere ‘n uitstekend toegeruste kombuis, braaigeriewe en genoeg afpakplekke en hakke. Die plaas is voorwaar interessant met ‘n 1880-meule (+meganisme wat tot 1960 nog in werking was) en ‘n pragtige meulhuisie. Die terrein word flink gepatrolleer deur ‘n swerm ganse, 2 groot dierbare honde, 6 katte en ‘n hok vol hoenders met ‘n hoenderhaan wat sy stem laat hoor. Ons was bevoorreg om twee salige dae by Watermill Farm te spandeer en sal beslis soontoe terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely wonderful

Very friendly host who went out of his way to accommodate all our needs. Beautiful little place (we stayed in the Barn) with great views and all the necessary facilities. Opportunity to walk/hike in the surrounding area(s).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watermill Farm Cottages se terugvoer

Thank you John, it is much appreciated. It was a pleasure meeting both of you. Take care and best regards, Russell.

Watermill Farm Cottages
Juanita K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Net waarvoor ons gesoek het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watermill Farm Cottages se terugvoer

Baie dankie Juanita, baie waardeer en hoop om jul weer te sien. Beste wense, ERussell

Watermill Farm Cottages
Ben L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben L
Enkelreisiger

Baie rustig.

Alles wat jy wil hê, vrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V
Enkelreisiger

Fantastiese mooi blyplek.

Die kothuis is besonders mooi gemaak en daar was mooi blommetjies oral in plek. Lekker kuierplek met mooi uitsig en rustigheid wat dan outomaties gebeur. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watermill Farm Cottages se terugvoer

Baie dankie Gerhard, baie waardeer en sien uit daarna om jul weer te sien. Beste wense, Russell

Watermill Farm Cottages
Erika S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik

Ons het in die Barn gebly met sy voortreflike kaggel. Watermill Farm is aan die einde van die Rooibergpas geleë. Alles wat nodig is in die blyplek in die mooiste natuur!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watermill Farm Cottages se terugvoer

Hi Erika, baie dankie vir jul besoek en ek hoop om julle weer hierso te sien. Goed gaan en beste wense, Russell

Watermill Farm Cottages
Jasper L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jasper L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike en rustige verblyf.

Die verblyf is rustig, netjies en skoon. Die omgewing en gashere is puik. Dit was heerlik om 2 nagte hier te kon ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watermill Farm Cottages se terugvoer

Hi Jasper, baie dankie vir jul besoek, ek is bly julle kon lekker ontspan. Goed gaan en hoop om jul weer te sien. Beste wense, Russell

Watermill Farm Cottages
Jahni D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jahni D
Saam met eggenoot / lewensmaat

‘n Oase in die Klein-Karoo.

As jy op soek is na ‘n regte wegbreek is Watermill Farm die plek om te wees. Waarde vir geld, pragtige natuurskoon en gasvryheid waarvan mens met kan droom. Ons sal beslis terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watermill Farm Cottages se terugvoer

Baie dankie Jahni, ek is so bly jul kon lekker hier rus en sien uit daarna om jul weer te sien. Beste wense, Russell

Watermill Farm Cottages
Hugo M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige natuur, vriendelike gasheer en romantiese huisie

Ons het in die Lavender huis gebly. Dit is 'n pragtige gerestoureerde kleimuur huis met tradisionele beesmis vloere. Daar is slegs sonkrag ligte, maar ons omtrent net kerse gebruik wat vir 'n romantiese atmosfeer gesorg het. Die ruim kombuis is toegerus met alles wat mens nodig het. Ons sal beslis weer en weer kom. Die hoogtepunt was dat mens van die huisie af kan stap in 'n pragtige kloof in met 'n waterval en nou kranse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watermill Farm Cottages se terugvoer

Baie dankie Hugo, baie waardeer. Ons sien uit of jul weer te sien.

Watermill Farm Cottages
Lindie V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, plaastyd.

Vir buitelugmense wat lief is vir die Karoo, was dit 'n goeie wegbreek van stilte!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watermill Farm Cottages se terugvoer

Baie dankie Lindie, dit was 'n plesier on jul te ontmoet en ons sien uit daarna om jul weer op die plaas te sien. Beste wense.

Watermill Farm Cottages
Colleen B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A great farm stay.

We loved our stay at Watermill Farm! Warm hospitality, comfortable accommodation steeped in history, friendly farm animals and plenty of interesting birdlife around the farm dam. A perfect spot to get away from it all and unwind - we already looking forward to our next visit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watermill Farm Cottages se terugvoer

Dear Colleen, many thanks for choosing to stay at watermill Farm, it was an absolute pleasure meeting you. We are thrilled that you enjoyed your stay and we look forward to meeting you again. Best wishes, Russell & Penny.

Watermill Farm Cottages
Rudolph B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolph B
Saam met vriende

This is a beautiful venue, self sufficient, clean, people are very friendly. Lovely experience.

We had a lovely time at Watermill Farm. It's safe, beautiful and off the grid completely, so no issues with load shedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watermill Farm Cottages se terugvoer

Hi Rudolph, many thanks for staying at Watermill Farm, we are happy that you were able to relax and enjoy the countryside. We look forward to seeing you again.
Best regards & wishes
Russell & Penny.

Watermill Farm Cottages
Jacobus S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Watermill Farm saam met Russ en Pen is nie 'n kuier wat nie gemis moet word nie - dis 'n onbeskryflike belewenis!

Van die oomblik dat ons by die plaashek stilgehou het todat ons waai-waai weg is oor die bult, is ons met vriendelikheid en gasvryheid oorlaai. Die omgewing is pragtig, die huisies is karaktervol, gesellig en die plaasdiere is net so vriendelik soos die eienaars. Dis hoogs aan te beveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watermill Farm Cottages se terugvoer

Baie dankie Kobus, dit was wonderlik dat julle die plaas besoek het en ons kon jul ontmoet. Julle het altwee ons albei geïnspireer, en ons hoop om julle weer te sien. Beste wense en groete, Russell en Penny.

Watermill Farm Cottages
Stix D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stix D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Watermill Farm - Rooiberg-paradys.

As jy op soek is na rus vir jou siel, waardering vir geboue uit die vorige eeu, ryke voël, dier en plantelewe en 'n plaas-atmosfeer - draai slap links by Vanwyksdorp en jy is by dié klein stukkie Rooiberg-paradys. Watermill is beslis meer as een besoek werd, ons kan dit beslis aanbeveel. Dankie Russell en Penny, julle is opregte Karoomense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watermill Farm Cottages se terugvoer

Baie dankie Stix, dit word baie waardeer en ons is gelukkig jul het die verblyf geniet en lekker kon rus. Ons hoop om jul weer te sien.
Beste wense
Russell en Penny

Watermill Farm Cottages
Aubrey J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Aubrey J
Enkelreisiger

'n Verrassing.

Foto's wys nie altyd wat jy kry nie, maar ek het dit geniet om die geskiedenis op te lees en om die ou geboue te ondersoek. Beddegoed en kombuis was silwerskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watermill Farm Cottages se terugvoer

Dankie Aubrey, baie waardeur; dit was ‘n plesier om u te ontmoet.

Beste wense,
Russell

Watermill Farm Cottages
Bonita C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita C
Gesin met tieners

Wonderlik!

Watermill Farm is 'n stukkie paradys. Ons het so lekker gebly. Russell en Penny, dankie dat jul jul plek met ons gedeel het. Vanwyksdorp het in ons harte gekruip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watermill Farm Cottages se terugvoer

Geagte Bonita, Werner en Zak , baie dankie dat jul Watermill Farm gekies het vir jul verblyf te Van Wyksdorp, dit is hartelik waarduur. Ons sien uit daarna om jul weer hierso te sein.

Beste groete
Penny en Russll

Watermill Farm Cottages
Belinda B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kos vir die siel.

Heerlik stil en kos vir ons siel wat ons nodig gehad het. Die eienaars se vriendelikheid en opregtheid het ons hartsnare geroer. Nie gedink daar bestaan nog sulke mense nie. Dit het ons teruggeneem na ons wortels en weg van die stad se lawaai. Karoo-landskap is pragtig! Daar is als wat jy nodig sal hê vir verblyf. Jy hoef net kos saam te neem vir braai maar die Spekboom restaurant op Van Wyksdorp is heerlik! Sal weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watermill Farm Cottages se terugvoer

Baie dankie dat jul gekies Watermill Farm gekies het vir jul verblyf; en vir jou mooi resnsie. Dit was wonderlik om vir julle te ontmoet, en ons sien uit daarna om julle weer hierso to sien.
Beste wense,
Russell en Penny

Watermill Farm Cottages
Kobus V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n voorreg om in 'n 200 jaar plus huisie te kom bly.

Is baie hartlik verwelkom deur Penny en Russel. Ongelooflike vriendelike mense wat uit hulle pad gaan om jou tuis te laat voel. Elke huisie is privaat en in 'n mooi omgewing geleë. Dit was absoluut lekker om beurtkrag te kon hê en van solar panele en gas gebruik te maak. Ou dakbalke en rietplafonne met misvloere is iets wat nie orals ervaar kan word nie. Tog kan jy 'n warm stort/bad geniet en kosmaak sonder enige probleme - 3 brandergasstoof of 'n koolstoof is beskikbaar. Doen jouself 'n guns en besoek Van Wyksdorp en slaap ten minste 2 nagte by Watermill Farm. 10 uit 10 vir die eienaars wat dit vir ander moontlik maak om die natuur op so 'n manier te ervaar. Hoogs aanbeveelbaar. Maak seker jy vat 'n ekstra herlaaibare batterylig saam vir lees in die aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watermill Farm Cottages se terugvoer

Baie dankie dat jy verkies het om by Watermill Farm te bly Kobus; ons waardeur dit baie. Ons sien graag uit om jul weer op die plaas te sies.

Beste groete, Penny & Russell

Watermill Farm Cottages
Gerhard L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard L
Saam met vriende

Fantasties.

Sal weer en weer teruggaan, Russel en sy vrou is die vriendelikheid vanself, lekker geswem in die plaasdam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen F - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen F
Saam met vriende

Beautiful place.

Such a gem in a secret place. Peaceful and serene.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige plek!

'n Juweel in 'n geheime plek. Rustig en mooi.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watermill Farm Cottages se terugvoer

Many thanks for choosing to stay at Watermill Farm; it was great meeting you all and we hope to see you again.
Best regards,
Penny & Russell

Watermill Farm Cottages
Inge B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Off the grid.

Dis nie die plek vir jou as jy jou TV en selfoon gaan mis nie. Daar is net sonkrag en min ontvangs, maar dit is hemel op aarde! Ons het so lekker gebraai en ontspan. Russell en Penny is baie gasvry en die omgewing is pragtig. Gaan stap gerus die entjie in die berg. Dit was waarlik rus vir die siel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watermill Farm Cottages se terugvoer

Baie dankie Inge; ons is bly jul het dit op die plaan ontniet and kon rus. Ons hoop om julle weer to sien. Beste groete, Russell en Penny.

Watermill Farm Cottages
Paul D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, naby die aarde, onder die oop sterrehemel. Aards en hemels!

Opsoek na ons wortels van 3 generasies terug, kry ons toe die geleentheid om in hierdie netjies gerestoureerde, skoon en baie goed ingerigte huis vol karakter te bly met die geskiedenis rondom jou. Russel en Penny staan gereed om te help, maar skep geleentheid vir privaatheid en selfontdekking. Daarom gaan ons weer terug!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watermill Farm Cottages se terugvoer

Dear Paul,

Many thanks for choosing to stay at Watermill Farm. It was a pleasure to meet you and we hope to see you again sometime.

Best regards,
Russell and Penny

Watermill Farm Cottages
Ian M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic and very relaxing.

Fantastic and very relaxing, sorry our stay was so short.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties en baie ontspannend.

Fantasties en baie ontspannend, net jammer ons kuier was so kort.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watermill Farm Cottages se terugvoer

Thank you for choosing Watermill Farm Ian. It was a pleasure meeting you. We hope to see you again in the future. Best regards, Russell & Penny

Watermill Farm Cottages
Martinette C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martinette C

Ons het ons tydjie by Watermill Farm regtig baie geniet.

Was hartlik ontvang en verblyf was netjies. Die manor huis is lekker om in tuis te gaan aangesien die stoep lekker is waar jy ook kan braai. Sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watermill Farm Cottages se terugvoer

Geagte Martinette, ons is baie bly dat u 'n rustige verblyf gehad het en ons sien daarna uit om u weer in die toekoms te sien. Vriendelike groete, Russell and Penny

Watermill Farm Cottages
Ada B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ada B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike "weg van alles"-ervaring!

Pragtige, historiese selfsorghuisie weg van al die stadsliggies! Sterrekyk was ongelooflik en water proe beter as enige ander plek in die wereld! Vir 'n wegbreek uit die stad uit, kan nie beter nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watermill Farm Cottages se terugvoer

Baie dankie dat julle verkies het om by die Watermill Farm te kom rus, Ada. Ons sien uit daarna om julle weer te sien in die toekoms.
Russell en Penny.

Watermill Farm Cottages
Robert S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert S
Gesin met tieners

Baie lekker verblyf

Lekker verblyf in 'n baie mooi omgewing; goeie waarde vir geld. Die huis mooi gerestoureer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watermill Farm Cottages se terugvoer

Thank you, Robert, it was a pleasure meeting you and your family and we hope to see you again sometime. Best regards, Russell and Penny.

Watermill Farm Cottages
Charl W - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant peaceful stay.

Really enjoyed our stay. Very clean units. Russell and Penny were very friendly and helpful. Will definitely return and recommend to friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watermill Farm Cottages se terugvoer

Many thanks, Isabel, it was good meeting you and we look forward to your return one day.

Best regards,
Russell and Penny

Watermill Farm Cottages
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Boplaas, Vanwyksdorp, Klein-Karoo, 6690, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 9
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASVZqHWkAjAe83D9uW5upqgIlhsLEgrKMFX08Mjt1FJVpmNQbtV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 Boplaas Van Wyksdorp 6690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.730555555556 21.478611111111
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem